Node met muzzle brake
Posted: Sun Sep 24, 2023 7:41 am
Hallo almal,
'n Bietjie raad asseblief.
Ek meet looplengte van geweer sonder enigiets voor aan die loop.
Werk dan ladings uit op QL.
Skiet dan met muzzle brake aan.
In meeste gevalle kry ek die beste resultate (groepe) met 'n spoed wat nie naby 'n nodespoed is nie.
Soos by my 6 Creedmoor met 26 duim loop is die beste groepe op 1.209 ms en 1.147 maar die nodes op en af is 1.190 en 1.329,
Sal dit kan wees omdat die muzzle brake die skokgolf deur die loop verander?
Moet ek dan die loop meet tot die einde van die muzzke brake?
Enige raad word waardeer.