Node met muzzle brake

Post Reply
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Node met muzzle brake

Post by 6.5/284Norma »

Hallo almal,

'n Bietjie raad asseblief.

Ek meet looplengte van geweer sonder enigiets voor aan die loop.
Werk dan ladings uit op QL.
Skiet dan met muzzle brake aan.

In meeste gevalle kry ek die beste resultate (groepe) met 'n spoed wat nie naby 'n nodespoed is nie.
Soos by my 6 Creedmoor met 26 duim loop is die beste groepe op 1.209 ms en 1.147 maar die nodes op en af is 1.190 en 1.329,

Sal dit kan wees omdat die muzzle brake die skokgolf deur die loop verander?
Moet ek dan die loop meet tot die einde van die muzzke brake?

Enige raad word waardeer.
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Node met muzzle brake

Post by tripodmvr »

PM gestuur
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Jassie
Hero Member
Hero Member
Posts: 549
Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm

Re: Node met muzzle brake

Post by Jassie »

Oupa driepoot is nou weer snoep met sy info
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Node met muzzle brake

Post by tripodmvr »

Jas, om inligting op die forum te plaas verg baie tikwerk. My regterhand is tans aan my maag vasgewerk om 'n veloorplanting suksesvol te doen. Baie ongemaklik en my hand swel op as ek te lank sit.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: Node met muzzle brake

Post by 6.5/284Norma »

Baie dankie vir die hulp, waardeer baie!
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Post Reply