Naand sê manne.
Ek is 'n ere wildbewaarder in Zambië, ek help die lokale DNPW kantoor met so bietjie probleemdier werk.
Ek is onlangs gevra om te help met wat voorkom as gevlekte hiëna skade by van die lokale mense se bokke en kalwers.
Het iemand dalk 'n roep wat ek kan gebruik?
Groete
Sent from my SM-G991B using Tapatalk
Hiëna
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Hiëna
Het julle al die hiënas daar gejag? Wat ek n paar keer ondervind het in areas waar hulle nie die klanke ken nie is hulle binne sekondes op jou as jy begin roep, wat redelike vinnige skiet vereis.
Tweede vraag. Vang hulle voor sononder? Dit maak natuurlik die skiet baie makliker na n suksesvolle roep.
Soos hulle die roepe leer ken raak dit soms n langdradige “back & forth” gesels tot die betrokke hiëna inkom
Nagsig, veral thermal help natuurlik baie indien jy toegang daartoe het.
Ek sal met graagte vir jou my klanke stuur, maar ek het nie n idee hoe om hulle van die foxpro of die rekenaar af by jou te kry nie. As Nico Harris of Beesbreet hier lees glo ek hulle is 100x meer rekenaargeletterd as ek en sal kan help met die nodige klanke.
Anders whatsapp my op +27 agt twee 905 twee ses 20 dan kyk ons hoe ek my klanke by jou kan uitkry
Mooi aand

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44