hulp met n swartkruit rewolwer asb
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
hulp met n swartkruit rewolwer asb
ek weet nie wat dit is nie en soek ook n waarde asb
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1871
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: hulp met n swartkruit rewolwer asb
Lyk soos n copy van die 1858 Remington New Army.
Maar sien nie enige van die handelsmerke op hom nie.
Maar sien nie enige van die handelsmerke op hom nie.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- JacoWiele
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Thu Jan 07, 2016 11:43 am
Re: hulp met n swartkruit rewolwer asb
Jup, 44 New model Army Remington replika. Ek kan ook nie op fotos sien wie hom vervaardig het nie en dit (saam met toestand van rewolwer) sal effek op prys hê. Ek skat so tussen 6 en 8 duisend.
mik fyn, mis klein
- JacoWiele
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Thu Jan 07, 2016 11:43 am
Re: hulp met n swartkruit rewolwer asb
ek het 3 gehad wat deur Pietta vervaardig was, maar ek moet bieg, myne het sonder 'n keyboard gekom. 
mik fyn, mis klein
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1000
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: hulp met n swartkruit rewolwer asb
JacoWiele wrote: Tue Aug 15, 2023 12:46 pm ek het 3 gehad wat deur Pietta vervaardig was, maar ek moet bieg, myne het sonder 'n keyboard gekom.![]()
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: hulp met n swartkruit rewolwer asb
Stem min of meer saam.JacoWiele wrote: Tue Aug 15, 2023 12:43 pm Jup, 44 New model Army Remington replika. Ek kan ook nie op fotos sien wie hom vervaardig het nie en dit (saam met toestand van rewolwer) sal effek op prys hê. Ek skat so tussen 6 en 8 duisend.
Skat so tussen 5 en 7 duisend
Skiet bly maar lekker
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: hulp met n swartkruit rewolwer asb
dankie al wat op die wapen staan is p n soos op die foto
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Silwer
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Thu May 14, 2015 11:30 am
Re: hulp met n swartkruit rewolwer asb
Dit lyk vir my soos 'n Pietta replika van die 1858 Remington.
Van al die replika swartkruit rollies skiet die "Remingtons" die lekkerste. Het baie storings en light primer strikes met die "Colts" gehad.
Sent from my SM-A325F using Tapatalk
Van al die replika swartkruit rollies skiet die "Remingtons" die lekkerste. Het baie storings en light primer strikes met die "Colts" gehad.
Sent from my SM-A325F using Tapatalk
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: hulp met n swartkruit rewolwer asb
dankie
dan is hy in die mark vir R4999
CENTURION
0824916997
dan is hy in die mark vir R4999
CENTURION
0824916997

