Ds Jaap verjaar

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Ds Jaap verjaar

Post by tripodmvr »

Sodat ons nou nie afsteek teenoor ander forums nie. Geluk met jou verjaardag Ds J. 'n Kruit brandende jaar word jou toegewens.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
TFDADD
Hero Member
Hero Member
Posts: 1266
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am

Re: Ds Jaap verjaar

Post by TFDADD »

Baie geluk Ds Jaap daar van Stella, mag jy 'n geseënde en gesonde jaar beleef en vele daarna.

My oudste kleinseun verjaar ook vandag (15) en het juis in Julie vanjaar sy eerste koedoebul neergetrek.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Ds Jaap verjaar

Post by Riaan Kriel »

Baie geluk ds. Jaap... Hoop die gemeente bederf jou met 'n lekker steak braai vanaand ;) ;D
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Ds Jaap verjaar

Post by ruaanb »

Baie geluk!
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2469
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Ds Jaap verjaar

Post by jdpretorius »

Baie geluk !

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
finch
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm

Re: Ds Jaap verjaar

Post by finch »

Ek het n skoonpa wat ook dominee is en ek weet as hy verjaar kan jy maar vergeet om hom in die hande te kry. Die gemeente kom se geluk van vroeg oggend tot laat aand geluk. So geluk Ds J!
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2956
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Ds Jaap verjaar

Post by Lategan1 »

Baie geluk DsJ.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Gideon@1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm

Re: Ds Jaap verjaar

Post by Gideon@1 »

Baie geluk!!
Net n mooi jaar vir jou!!
Laat dit juig….
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2160
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Ds Jaap verjaar

Post by Ds J »

Goeienaand Jaracal, baie baie dankie vir die pragtige wense.

Ja, daar is n vuurtjie en n vleisie aan die kom.

En omdat ek Hervormer is mag ek nog n glas wyn ook geniet ;) ;) ;)
Basjan123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 450
Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm

Re: Ds Jaap verjaar

Post by Basjan123 »

Baie Geluk Ds Jaap. Mag jy 'n geseënde jaar vol voorspoed en gesondheid beleef! !
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3629
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Ds Jaap verjaar

Post by Fanta300 »

‘n Geseënde jaar word jou toegewens. Baie geluk!
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1875
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: Ds Jaap verjaar

Post by Alwin »

Seënwense Ds. Jaap!
Post Reply