Te Koop / te ruil - 303 Brit / Lee Enfield
Posted: Thu Aug 03, 2023 7:21 am
Dag almal
.303 te koop. Geweer is nog bitter netjies en skiet nog sommer goed.
Ongelukkig het hy in onbruik verval en staan hy die afgelope paar jaar net in die kluis. Hy ry net so dan en wan saam skietbaan toe, maar ons het besluit hy moet nou help met Boeta se 1st roer se finansiering.
Geweer is tans in Springbok, ons kan fynere detail uitsorteer as jy belangstel
Teleskopie is ingesluit - R4 500