Dag almal
.303 te koop. Geweer is nog bitter netjies en skiet nog sommer goed.
Ongelukkig het hy in onbruik verval en staan hy die afgelope paar jaar net in die kluis. Hy ry net so dan en wan saam skietbaan toe, maar ons het besluit hy moet nou help met Boeta se 1st roer se finansiering.
Geweer is tans in Springbok, ons kan fynere detail uitsorteer as jy belangstel
Teleskopie is ingesluit - R4 500
Te Koop / te ruil - 303 Brit / Lee Enfield
-
Charl.308
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Thu Sep 04, 2014 12:30 pm
Te Koop / te ruil - 303 Brit / Lee Enfield
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Charl.308 on Wed Nov 08, 2023 6:44 am, edited 1 time in total.
-
Charl.308
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Thu Sep 04, 2014 12:30 pm
Re: Te Koop: 303 Brit / Lee Enfield
STAMPIE
Is prys te hoog, of stel niemand net belang nie?
Sal ook ruil vir lekker .22
Is prys te hoog, of stel niemand net belang nie?
Sal ook ruil vir lekker .22
-
Charl.308
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Thu Sep 04, 2014 12:30 pm
Re: Te Koop / te ruil - 303 Brit / Lee Enfield
Stampie
Is daar geen belangstelling?
Is daar geen belangstelling?
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2225
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Te Koop / te ruil - 303 Brit / Lee Enfield
Daar is oor die algemeen redelik min belangstelling in 303's.
Vir interessantheid: waarvoor wil jy hom ruil ?
-
Charl.308
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Thu Sep 04, 2014 12:30 pm
Re: Te Koop / te ruil - 303 Brit / Lee Enfield
Hi Ds J
Sal graag wil ruil vir 'n ouer maar netjiese .22.
Jongspan begin ook nou belangstel in skiet, maar 308 is nog bietjie warm in die skouer, so soek iets wat hul nie sal skop-sku maak nie.
Sal graag wil ruil vir 'n ouer maar netjiese .22.
Jongspan begin ook nou belangstel in skiet, maar 308 is nog bietjie warm in die skouer, so soek iets wat hul nie sal skop-sku maak nie.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2225
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Te Koop / te ruil - 303 Brit / Lee Enfield
Dankie, ek hoop jy kom reg.