MagnetoSpeed Sporter en .22LR

Anything regarding Rimfire goes here/ Enige bespreking rakende randslag
Post Reply
User avatar
Ammion
Hero Member
Hero Member
Posts: 571
Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am

MagnetoSpeed Sporter en .22LR

Post by Ammion »

Volgens MagnetoSpeed webblad is die Sporter model nie geskik vir rimfire gewere nie. Ek het so bietjie navorsing gedoen omrede ek nie onnodig 'n premie wou betaal vir die V3 model nie.
Ek het gevind dat die Sporter wel werk indien die loop deursnee by die muzzle minder as 22mm is (met die dunner rubber inset) en die sensiwiteit opgestel word na Hi 2.
Ek wou die Bajonet egter op 'n "bracket" monteer en nie aan die loop nie sodat ek nie POI probleme sal ondervind nie. Dit gee jou dan ook die voordeel om 'n gedeelte van die bajonet basis (gedeelte waar die rubber inset oppas) af te sny (laat jou toe om bajonet nader aan loop te kry) en dan spoed betroubaar op selfs dikker loop gewere te meet.
Ek het so 8mm van die bajonet basis afgesny en die resultate is 100% betroubaar.
IMG_1493.jpg
IMG_1492.jpg
IMG_1490.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Post Reply