Julle manne met die jagligte…
HID of Halogen?
Is die R3000 meer op HID regtig die moeite werd??
Jaglig, Halogen vs HID
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: Jaglig, Halogen vs HID
Halogen is beter vir bokke en diere, jakkalse, katte ens. Die "blou" van die HID werk nie so lekker nie. Die "geel" /"wit" van die halogen "kyk" beter.
Daar is min ligte wat beter kyk as 'n LF 240 met 'n Amber Filter
Die HID is beter vir 'n soek lig en vir sekuriteit werk.
Geno sal 'n beter verduidelik kan gee maar ek glo dis in dieselfde rigting.
Groete
Frans
Daar is min ligte wat beter kyk as 'n LF 240 met 'n Amber Filter
Die HID is beter vir 'n soek lig en vir sekuriteit werk.
Geno sal 'n beter verduidelik kan gee maar ek glo dis in dieselfde rigting.
Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Jaglig, Halogen vs HID
Dankie
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1491
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Jaglig, Halogen vs HID
Ek is geneig om saam met frans te stem. Ek het 1x HID en 2x gewoon. Almal lightforce. Daai HID skyn 'n koekhou en tel 'n oog ver op, maar ek verkies die gewone ligte vir nagjag. Ek praat onder korreksie maar ek dink ook nie jy kan 'n dimmer op 'n HID sit nie.
Sent from my SM-A127F using Tapatalk
Sent from my SM-A127F using Tapatalk