GPS Tracker Raad

Post Reply
User avatar
375Ruger
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Tue Oct 03, 2017 8:26 pm

GPS Tracker Raad

Post by 375Ruger »

Goeienaand almal hoop dit gaan goed.

Wil graag hoor of iemand dalk ondervinding het met n gps tracker wat ek in n ou trailcam kan wegsteek. Poachers het gisteraand een van my kameras afgesteel. Sal graag wil in kennis gestel word sodra hy begin beweeg. As iemand dalk van so iets weet asb


Lekker aand verder

Sent from my SM-G990E using Tapatalk

Post Reply