KZN Midlands Lede

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
Albert_7
Full Member
Full Member
Posts: 158
Joined: Sat Dec 08, 2012 10:30 am

KZN Midlands Lede

Post by Albert_7 »

Hi

Is hier dalk iemand van KZN Midlands se wêreld af op die groep?

Ek stel belang in 'n geweer by iemand in die distrik, maar sit in Johannesburg so dis effens wyd vir my om na hom te gaan kyk

Nou ek weet dis moeilik om namens iemand na so iets te gaan kyk, maar wil darem net seker maak die toestand is goed en dit bestaan😁

Indien hier iemand is laat weet asb

08 drie vier 94 nege 894

Groete
Albert
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2128
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: KZN Midlands Lede

Post by Malan123 »

Albert. Ek is in die Midlands. Waar is die roer?
Albert_7
Full Member
Full Member
Posts: 158
Joined: Sat Dec 08, 2012 10:30 am

Re: KZN Midlands Lede

Post by Albert_7 »

Malan123 wrote: Tue Jul 18, 2023 8:32 pm Albert. Ek is in die Midlands. Waar is die roer?
Hi

Dankie vir die reply. Adres is Twyford Farm, Creighton

Nie seker hoe naby/ver dit van jou af is nie?

Groete
Albert
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2128
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: KZN Midlands Lede

Post by Malan123 »

Sorry, Creighton ver weg van my af. Kom ons kyk of iemand anders kan help. Indien nie probeer ons 'n plan maak.
Albert_7
Full Member
Full Member
Posts: 158
Joined: Sat Dec 08, 2012 10:30 am

Re: KZN Midlands Lede

Post by Albert_7 »

Geen probleem dankie!
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: KZN Midlands Lede

Post by BeesBreet »

Creighton is ook ongelukkig ver vir my maar Ek kan more n maat bel en hoor


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2472
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: KZN Midlands Lede

Post by Nico Harris »

Ek ken iemand op creighton. Pm my details dan bel ek jou en ons reël.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
Albert_7
Full Member
Full Member
Posts: 158
Joined: Sat Dec 08, 2012 10:30 am

Re: KZN Midlands Lede

Post by Albert_7 »

Nico het vir jou die details gestuur
Post Reply