Eerstens om te herlaai of nie. Sal dit op n 22hornet voorgestel word
Tweedens indien wel watse komponente sal voorgestel word
Sent from my SM-S908E using Tapatalk
22hornet herlaai info
-
B-Vista
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Tue May 29, 2018 11:17 am
Re: 22hornet herlaai info
Hier is baie data vir die .22 hornet. Tik .22 Hornet herlaai data by soek funksie en dit sal op kom
-
ettiene.xtremetr
- Jr. Member

- Posts: 91
- Joined: Sat Sep 10, 2016 7:41 am
Re: 22hornet herlaai info
Hi. Ek het so gesien. Wou einlik meer hoor by manne wat herlaai of dit did moeite werd is om deur alles te gaan
Sent from my SM-S908E using Tapatalk
Sent from my SM-S908E using Tapatalk
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: 22hornet herlaai info
Wanneer laas het jy .22 Hornet ammunisie in wapenwinkels gekoop? Dit behoort jou vraag te beantwoord.
Sent from my SM-A125F using Tapatalk
Sent from my SM-A125F using Tapatalk
Last edited by swc-tr on Tue Jul 18, 2023 6:38 pm, edited 1 time in total.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
Jan Dissel
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Mon Aug 13, 2018 11:57 am
Re: 22hornet herlaai info
Mens moet maar net versigtig werk met die doppe wat maklik seer kry in jou press. Verder laai ek baie lekker en redelik goedkoop vir die Hornet.
40gr Vmax, 12gr Hodgdon Lil'Gun met 'n Small Pistol primer werk heel goed vir my. Loop so 2837fps.
40gr Vmax, 12gr Hodgdon Lil'Gun met 'n Small Pistol primer werk heel goed vir my. Loop so 2837fps.
______________________
Rossi .177
Brno .22 Mod 2
Brno .22 Hornet ZKW 465
Tikka .223 T3X SV
Musgrave .270 Lyttelton RSA
Glock 26 9mm
Ruger .22 Mk II
FN Browning .22 Medalist Target
Baikal 12ga O/U
Rossi .177
Brno .22 Mod 2
Brno .22 Hornet ZKW 465
Tikka .223 T3X SV
Musgrave .270 Lyttelton RSA
Glock 26 9mm
Ruger .22 Mk II
FN Browning .22 Medalist Target
Baikal 12ga O/U
- Rawstorne
- Full Member

- Posts: 122
- Joined: Mon Oct 10, 2022 6:26 pm
22hornet herlaai info
Goeie naand Ettiene
22 Hornet ammunisie. Soms koop ek. Soms herlaai ek.
Koop wanneer daar voorraad is. Ammunisie en komponente.
Herlaai wanneer daar tyd is.
Herlaai is meer akkuraat. Maar, Sellior & Bellot 45gr fabrieksammunisie gee heel aanvaarbare resultate.
Ek is nie seker wat S&B 22 Hornet ammunisie tans voor verkoop nie? Ek het vanjaar nog teen R350 gekry. Werk dus op tussen R15 en R25 per rondte.
Afhangend van die koste van kompenente, kan jy sekerlik vir tussen R5 en R9 herlaai. Met bestaande doppe.
(Ek het gaan kyk, ek laai nog teen R3-10 per rondte. S265, CCI400 en Sierra Varminter teen goeie pryse gekoop)
Doppe is moeilik om in die hande te kry.
Sako en S&B werk vir my. Koop patrone, skiet hulle uit en herlaai met die doppe.
Slagdoppies, teen 'n billike prys, is tans nog skaars en jy sal moontlik nie kieskeurige kan wees nie.
CCI400 het nog altyd goed gewerk.
Ek gaan Murom Competition Small Rifle probeer. Dit werk goed vir my 223 en ek het voorraad.
Ek sien Fiochi word geadverteer vir ongeveer R1-70 per slagdoppie.
Kruit is beskikbaar. Ek sien gereeld advertensies vir Hodgdon Lil'Gun.
Indien jy dalk nog S265 het, het dit vir my goed gewerk.
Ja, die Hornet gebruik min kruit. Jy kry ongeveer 770 rondtes uit 'n blik 500g S265 en om en by 580 rondtes uit 'n 454g blik Hodgdon Lil'Gun.
R820 / 580 = R1-40 vir 12gr.
Sierra se 45gr .224 Varminter sagte punt of Spitzer was maar nog altyd my keuse. Omdat dit al was wat ek op 'n stadium kon kry
en die kort koeëls pas in my Winchester Model 43 geweer se magasyn. Ek het al van springbok, tot blesbok, rooibokke en njala suksesvol met dit geskiet.
Ek sê nie jy moet nie, ook nie dat dit 'n goeie idee is nie. Maar, dit kan gedoen word. Hou jou skote onder 120m. Kopskote as jy kan.
Ek sien aanlyn vir R6-20 elk.
Jy kan Hornady se VMax probeer. Daar is manne wat reken dat dit vir hulle goed werk.
Nou-ja, lyk vir my met duimsuig kan jy tans werk op so R9 om te herlaai, met bestaande doppe.
Sterkte!
22 Hornet ammunisie. Soms koop ek. Soms herlaai ek.
Koop wanneer daar voorraad is. Ammunisie en komponente.
Herlaai wanneer daar tyd is.
Herlaai is meer akkuraat. Maar, Sellior & Bellot 45gr fabrieksammunisie gee heel aanvaarbare resultate.
Ek is nie seker wat S&B 22 Hornet ammunisie tans voor verkoop nie? Ek het vanjaar nog teen R350 gekry. Werk dus op tussen R15 en R25 per rondte.
Afhangend van die koste van kompenente, kan jy sekerlik vir tussen R5 en R9 herlaai. Met bestaande doppe.
(Ek het gaan kyk, ek laai nog teen R3-10 per rondte. S265, CCI400 en Sierra Varminter teen goeie pryse gekoop)
Doppe is moeilik om in die hande te kry.
Sako en S&B werk vir my. Koop patrone, skiet hulle uit en herlaai met die doppe.
Slagdoppies, teen 'n billike prys, is tans nog skaars en jy sal moontlik nie kieskeurige kan wees nie.
CCI400 het nog altyd goed gewerk.
Ek gaan Murom Competition Small Rifle probeer. Dit werk goed vir my 223 en ek het voorraad.
Ek sien Fiochi word geadverteer vir ongeveer R1-70 per slagdoppie.
Kruit is beskikbaar. Ek sien gereeld advertensies vir Hodgdon Lil'Gun.
Indien jy dalk nog S265 het, het dit vir my goed gewerk.
Ja, die Hornet gebruik min kruit. Jy kry ongeveer 770 rondtes uit 'n blik 500g S265 en om en by 580 rondtes uit 'n 454g blik Hodgdon Lil'Gun.
R820 / 580 = R1-40 vir 12gr.
Sierra se 45gr .224 Varminter sagte punt of Spitzer was maar nog altyd my keuse. Omdat dit al was wat ek op 'n stadium kon kry
en die kort koeëls pas in my Winchester Model 43 geweer se magasyn. Ek het al van springbok, tot blesbok, rooibokke en njala suksesvol met dit geskiet. Ek sê nie jy moet nie, ook nie dat dit 'n goeie idee is nie. Maar, dit kan gedoen word. Hou jou skote onder 120m. Kopskote as jy kan.
Ek sien aanlyn vir R6-20 elk.
Jy kan Hornady se VMax probeer. Daar is manne wat reken dat dit vir hulle goed werk.
Nou-ja, lyk vir my met duimsuig kan jy tans werk op so R9 om te herlaai, met bestaande doppe.
Sterkte!
Last edited by Rawstorne on Sun Jul 23, 2023 1:12 am, edited 1 time in total.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 22hornet herlaai info
As jy herlaai data soek kan jy my n whatsapp stuur. Ek het baie data en met baie verskillende koeels. Ek verstaan die hornet heel goed. 0823ag61sewe17
Groetnis
Groetnis
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: 22hornet herlaai info
Koop net van die begin af die regte matryse. Daar is moets en moenies om dopleeftyd te verleng. Ek het die artikel wat Armand in die SA Jagter geskryf het. Dit sal ook baie help as jy wil begin herlaai. PM my met jou e-pos adres dan stuur ek dit aan.
Groetnis!
Groetnis!
-
Johann Marais
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm
Re: 22hornet herlaai info
Hi Etienne,
Ek het vir baie jare net S&B geskiet toe hulle nog in die o gewing van R50.00 was.
Ek laai al van 1994 af en sal nooit weer patrone koop nie.
Laai broer, jy sal nie spyt wees nie.
Groete
Johann
Ek het vir baie jare net S&B geskiet toe hulle nog in die o gewing van R50.00 was.
Ek laai al van 1994 af en sal nooit weer patrone koop nie.
Laai broer, jy sal nie spyt wees nie.
Groete
Johann