Hi Julle,
Een van my vriende wat nie op die site is nie wil graag n .22 koop vir sy seun om mee te begin oefen (onder toesig natuurlik) is hier enige iemand wat met n .22 sit wat dalk net stof opgaar?
Groete
Wanted - .22 Rifle
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2226
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm