CASTIRON BRAAI PLAAT
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
CASTIRON BRAAI PLAAT
Hi MANNE
Ons was so paar weke terug op n jag en die boer het so n lekker swaar swart cast iron pan/plaat gehad wat ons kon gebruik
op die vuur. Die een kant was glat vir bv eiers en bacon en die ander kant het riffels op vir as jy steak wil braai.
Waar kan ek so een in die hande kry? Al wat ek sien is die tippiese grys cat iron plate by die kampeer winkels. Hulle lyk
n bietjie dun en is ook heelwat kleiner.
Weet julle dalk van n plek of iemand by wie mens so iets kan kry?
Dankie manne

- avo
- Jr. Member

- Posts: 79
- Joined: Wed May 03, 2017 3:52 pm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13585
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: CASTIRON BRAAI PLAAT
Ek het n ruk terug een gesoek maar die was die grootste wat ek in n winkel kon kry
https://www.patiowarehouse.co.za/produc ... cast-iron/
https://www.patiowarehouse.co.za/produc ... cast-iron/
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: CASTIRON BRAAI PLAAT
Dis die ALVA Hotwheel. Hy werk baie lekker!
https://www.takealot.com/alva-3-burner- ... ID20568225
https://www.takealot.com/alva-3-burner- ... ID20568225
Goed, beter, 6millimeter!
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: CASTIRON BRAAI PLAAT
Daar is twee goed wat uitstekend werk. n Gietyster manhole cover wat oor die vuur gesit word. Hulle het riffels aan die een kant en is glad aan die ander kant, en is amper n duim dik. Werk vir steak, spek en eiers etc, en as jy n oond wil maak pak jy klippe, sit die plaat bo op en gooi kole binne in en bo op.
Ek was jare gelede in n jagkamp waar daar n klomp van die gietyster stukke was wat op spoorweg sleepers vasbout. Man sit hulle in die vuur vir n halfuur, haal hulle uit en dan braai elke man sy steak op daai stuk yster soos wat hy hom wil hê. Dit werk basies soos n beter weergawe van n ou Spur hotrock.

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13585
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: CASTIRON BRAAI PLAAT
hahaha wanner laas het ek aan n hotrock gedink
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: CASTIRON BRAAI PLAAT
Ek weet dis nou nie heeltemal dieselfde nie, maar 'n trekker flywheel werk baie lekker. Net bietjie swaar. Dis amper al wat oom Jan Jordaan op gebraai het
Sent from my BV9900E using Tapatalk
Sent from my BV9900E using Tapatalk
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: CASTIRON BRAAI PLAAT
Het al skoon vergeet van myne, het hom nou gaan soek toe ek die lees. Het hom lank terug laat sandblast om hom weer mooi skoon te kry en toe nooit weer gebruik nie, maar sal moet die naweek n' steakie en wit uie ringe op hom gooi
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: CASTIRON BRAAI PLAAT
Kan nog onthou hoe ons altyd op die plaas chinees braai ook op hom gemaak het. Klomp verkillende soorte vleis in repies gesny, shrimps en groentes met soja sous en daai sweet @ sour sous bottel met die draak op. Nie die mince en hawain stir fry wat die mense deesdae chinees braai noem nie.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 698
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: CASTIRON BRAAI PLAAT
Jis laat jy my nou terug dink. Daai bottel het so rooi en goue ettiket gehad met die draak op - “Hasty tasty sweet & sour sauce”Chris (vdB) wrote:Kan nog onthou hoe ons altyd op die plaas chinees braai ook op hom gemaak het. Klomp verkillende soorte vleis in repies gesny, shrimps en groentes met soja sous en daai sweet @ sour sous bottel met die draak op. Nie die mince en hawain stir fry wat die mense deesdae chinees braai noem nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13585
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: CASTIRON BRAAI PLAAT
My Pa het so moerse ss gas braaier wat hul altyd by Lichtenburg skou vir die borge van die bees skou steak gebraai het. Steak is maar net anders op so duk plaat met hope botter en klomp uie, gooi hom vol van daai oranje botel sout
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: CASTIRON BRAAI PLAAT
https://www.ndebelestoves.co.za/product ... teakplate/
Ek het hierdie vandag raak gelees. Dog toe ek sit die link hier van so 'n plaat.
Ek het hierdie vandag raak gelees. Dog toe ek sit die link hier van so 'n plaat.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Zuku
- Sr. Member

- Posts: 304
- Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm
Re: CASTIRON BRAAI PLAAT
Daardie lyk nes die steak plate op die Weermag se 75 Man gas cookers. Altyd gewonder as die stoof afgeskryf word is dit altyd sonder die steak plaat
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: CASTIRON BRAAI PLAAT
Nou gaan daar weer n klomp strate sonder manhole covers wees
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: CASTIRON BRAAI PLAAT
Jaco vdW wrote:Jis laat jy my nou terug dink. Daai bottel het so rooi en goue ettiket gehad met die draak op - “Hasty tasty sweet & sour sauce”Chris (vdB) wrote:Kan nog onthou hoe ons altyd op die plaas chinees braai ook op hom gemaak het. Klomp verkillende soorte vleis in repies gesny, shrimps en groentes met soja sous en daai sweet @ sour sous bottel met die draak op. Nie die mince en hawain stir fry wat die mense deesdae chinees braai noem nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk

Ons het self op die plaas met die cadac chinese braais die een gebruik, vannaand sommer weer probeer goeie memories!!
Sent from my iPhone using Tapatalk