Middag Manne
Ek moet ongelukkig my Howa 338 Win mag verkoop. Hy het 'n Nikon Monarch 3 4-16 x42 scope op met BDC. Die kolf is 'n boyds heritage of prairie hunter wat ek opgesit het. Hy kom ook met 'n silencer. Die loop het ongeveer 200-250 skote geskiet. Aksie is ge- glass bed. Ek wil graag R 12800 vir die pakkie vra maar is oop vir 'n aanbod. Ek bly in Centurion area
338 Win mag + teleskoop + silencer
-
Jessie
- Full Member

- Posts: 113
- Joined: Sat Jan 17, 2015 1:46 pm
338 Win mag + teleskoop + silencer
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Jessie
- Full Member

- Posts: 113
- Joined: Sat Jan 17, 2015 1:46 pm
Re: 338 Win mag + teleskoop + silencer (Verkoop)
Die wapen is verkoop dankie
