Klipspringer Kaliber/Koeël

Post Reply
Forester
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am

Klipspringer Kaliber/Koeël

Post by Forester »

Môre Almal,

Ek sal graag wil leer vanaf die jagters wat ondervinding het met Klipspringer. Watse kaliber en koeël kombinasie sal die beste werk as 'n mens nie te veel skade wil maak aan die vel nie? Ek het 'n 6XC, 30-06 en 300WM beskikbaar, en ek het gedink om solids te gebruik. Ek sien Peregrine het die VRG2 beskikbaar in beide 6mm en .308. Beide die 6mm en 300WM se spoed laat my huiwer, maar ek het self geen ondervinding met hierdie klein bokkies en solids nie.

Groete
Wynand

470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 1000
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: Klipspringer Kaliber/Koeël

Post by Toyrsi »

Hi Forester.
Ek sou 1 van jou groot kalibers gebruik met n lekker swaar punt teen n lae spoed.
Jy kan ook jou 308 met n 180 of swaarder punt gebruik.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Thunderhead
Hero Member
Hero Member
Posts: 512
Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am

Re: Klipspringer Kaliber/Koeël

Post by Thunderhead »

Ek sou die 30 06 gebruik met n bonded 180gr. My kliente het baie selde oor 250m geskiet. Skiet hom bietjie agter die blad op broadside. As ek weet ons gaan klippie gaan soek sal ek groot koelbox op bakkie met ys sodat hy kan vinnig afkoel. Partykeer vat dit paar uur om by slagplek te kom.
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 625
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Klipspringer Kaliber/Koeël

Post by ZKK »

Pasop net dat daai Lions in die koelerboks nie die klipspringer opvreet nie
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Klipspringer Kaliber/Koeël

Post by Pappabeer »

Tussen daai drie opsies die .30-06 met stadige 180-220 gr solids of premium koeëls, sê maar so 2400fps. Die alternatief is om jou .375 met 300gr solids teen 2100-2300 fps te gebruik. 100% wat Thunderhead sê om n koelboks vol ys byderhand te hou om haarverlies te voorkom.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Klipspringer Kaliber/Koeël

Post by Frederik »

Gooi so bietjie wit asyn in die water saam met die ys dit laat die hare/kwils meer flex en minder uitval.
Last edited by Frederik on Tue May 30, 2023 1:55 pm, edited 1 time in total.
Thunderhead
Hero Member
Hero Member
Posts: 512
Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am

Re: Klipspringer Kaliber/Koeël

Post by Thunderhead »

Jy spot ons het n geval gehad waar spoorsny hond die klient se grysbok opgevreet op pad kamp toe.
ZKK wrote: Tue May 30, 2023 12:47 pm Pasop net dat daai Lions in die koelerboks nie die klipspringer opvreet nie
Forester
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am

Re: Klipspringer Kaliber/Koeël

Post by Forester »

Dankie vir julle raad sover, ek waardeer dit!
Wynand

470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Klipspringer Kaliber/Koeël

Post by Frikkie Coetzee »

Die koelboks en ys is n baie baie goeie idee. Dankie Frederik, nie die asyn truuk van geweet nie.
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Klipspringer Kaliber/Koeël

Post by Pappabeer »

Thunderhead wrote: Tue May 30, 2023 1:21 pm Jy spot ons het n geval gehad waar spoorsny hond die klient se grysbok opgevreet op pad kamp toe.
ZKK wrote: Tue May 30, 2023 12:47 pm Pasop net dat daai Lions in die koelerboks nie die klipspringer opvreet nie
Eina… Het die hond en die .22 toe bymekaar uitgekom?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Thunderhead
Hero Member
Hero Member
Posts: 512
Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am

Re: Klipspringer Kaliber/Koeël

Post by Thunderhead »

As hy nie kredite opgebou het met bokke vind vroeer nie, so dit n .375H&H gewees het. Moet se daar is niemand wat kan vloek soos n Spanjaard nie.
Pappabeer wrote: Tue May 30, 2023 7:07 pm
Thunderhead wrote: Tue May 30, 2023 1:21 pm Jy spot ons het n geval gehad waar spoorsny hond die klient se grysbok opgevreet op pad kamp toe.
ZKK wrote: Tue May 30, 2023 12:47 pm Pasop net dat daai Lions in die koelerboks nie die klipspringer opvreet nie
Eina… Het die hond en die .22 toe bymekaar uitgekom?
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Klipspringer Kaliber/Koeël

Post by Frederik »

Spanjaard moes seker baie groot liefde gehad het vir honde dat hy nog leef.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13585
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Klipspringer Kaliber/Koeël

Post by Capt. Yoda »

Pappabeer wrote: Tue May 30, 2023 7:07 pm
Thunderhead wrote: Tue May 30, 2023 1:21 pm Jy spot ons het n geval gehad waar spoorsny hond die klient se grysbok opgevreet op pad kamp toe.
ZKK wrote: Tue May 30, 2023 12:47 pm Pasop net dat daai Lions in die koelerboks nie die klipspringer opvreet nie
Eina… Het die hond en die .22 toe bymekaar uitgekom?
++>: ++>: ++>:
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Klipspringer Kaliber/Koeël

Post by Wouter Roets »

Thunderhead wrote: Wed May 31, 2023 6:05 am As hy nie kredite opgebou het met bokke vind vroeer nie, so dit n .375H&H gewees het. Moet se daar is niemand wat kan vloek soos n Spanjaard nie.
Pappabeer wrote: Tue May 30, 2023 7:07 pm
Thunderhead wrote: Tue May 30, 2023 1:21 pm Jy spot ons het n geval gehad waar spoorsny hond die klient se grysbok opgevreet op pad kamp toe.
Eina… Het die hond en die .22 toe bymekaar uitgekom?
Gee hom net n vark verniet dan is hy heel gelukkig.
Post Reply