6mmBR Norma wat se primers
-
264 Win Mag
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm
6mmBR Norma wat se primers
Wat se primers gebruik ek op 6mmBR Norma. Lapua small primer doppe. Gebruik ek gewone small rifle primers of Small rifle Magnum primers?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6mmBR Norma wat se primers
CCI 450 of dan nou magnums is die gewildste primer in hulle maar dit het ook tot n mate te doen met hoe hard die manne die 6BR wil skiet, as jou slagpen nie gebush is nie sou ek nie eers na iets anders as CCI 450 kyk nie maar daar is nie n reel wat se jy moet magnum of standaard gebruik nie. Begin met wat jy het en kyk, as jy moet koop kry CCI 450s
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
