Ek het met Guns&Bows in Kaapstad gepraat en blykbaar wag hulle vir 'n hofsaak vs. SAPS oor 'n invoer permit, so hulle kry op die oomblik geen nuwe Ruger gewere in nie.
Is daar nog 'n Ruger invoerder(s) of is hierdie nou 'n landswye probleem?
Ruger handelaar/invoerder
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Ruger handelaar/invoerder
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Ruger handelaar/invoerder
Goeie More
Waarna is jy opsoek, dalk kan ek van hulp wees
Waarna is jy opsoek, dalk kan ek van hulp wees
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
