Goeiedag, ek vat n wilde kans.
Het iemand dalk vir Oom Koos "Tappie" Burger geken?
Hy het in 1971 in Gwelo, Rhodesië, geboer en was die pa van Koos, Pieter en Jaap.
Pieter is blykbaar deur ń buffel doodgemaak.
Koos Burger was ń parlementslid in Ian Smith se regering.
Koos "Tappie" Burger, Gweru, Rhodesië
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2160
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Koos "Tappie" Burger, Gweru, Rhodesië
Last edited by Ds J on Tue May 16, 2023 9:05 pm, edited 1 time in total.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2160
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Koos "Tappie" Burger, Gwelo, Rhodesië
Verdere inligting:
Hulle was aanvanklik so 90 km noord van Gweru by Kwekwe.
Daar het oom Kosie aartappels, mielies en tabak geplant.
Van hulle was later in Pietersburg se omgewing.
Hulle was aanvanklik so 90 km noord van Gweru by Kwekwe.
Daar het oom Kosie aartappels, mielies en tabak geplant.
Van hulle was later in Pietersburg se omgewing.