Dagsê,
Ek het 42 nuwe en 60 "once fired" Norma 280REM doppe te koop.
Het hulle so jaar or meer terug gekoop om hulle te resize na 7x64Br, maar nooit daarby uitgekom nie.
Prys vir almal: R750
Ek is in Pretoria.
groete,
Hennie
082 sewe agt een 0458
102 x 280REM doppe te koop
- Hennie van der Merwe
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Thu May 31, 2012 10:25 am
