Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek bied aan te koop my PARD007. Dit werk 100% en is daar niks fout nie. Ek gebruik dit nie so gereel soos ek sou wou nie en besluit om die geld te gebruik vir ander projek.
Die deal sluit in:
PARD007
2 x adaptor ringe (verskillende grootes)
2 x batterye
Usb Battery charger
32gb memory card
As jy belangstel is jy welkom om my te kontak by nul761nul9nul722
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Last edited by Blitzzz on Fri May 12, 2023 11:18 am, edited 1 time in total.
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI