Leupold M4 van pappa aan pappa
Posted: Fri Feb 10, 2012 11:12 pm
Naands?
Hoe s? die ingelsman, all roads lead to leupold. Sorry boys maar die "ander" brands gaan moet eenkant staan ek soek een van die outjies !!!!
Splinternuwe Mark 4 8.5-25x50 LR/T M1 Illum. Reticle 30mm

GRUMPY S? JOU WAT OU MAAT, koop jy die outjie vir my en ek sponsor jou daai iPhone, met al die bells en whistles
Hell ek weetie hoe ek nou gaan slaap nie en ek verjaar eers in Junie, as daar manne is wat iewers fyf rand het wat rondl? kan julle maar aanstuur, ek sal baie waardeur
PS mag 'n man vir homself 'n Valentyns geskenkie koop