Leupold M4 van pappa aan pappa

Post Reply
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Leupold M4 van pappa aan pappa

Post by Marc »

Naands?

Hoe s? die ingelsman, all roads lead to leupold. Sorry boys maar die "ander" brands gaan moet eenkant staan ek soek een van die outjies !!!!

Splinternuwe Mark 4 8.5-25x50 LR/T M1 Illum. Reticle 30mm  :o :o :o :o

Image

GRUMPY S? JOU WAT OU MAAT, koop jy die outjie vir my en ek sponsor jou daai iPhone, met al die bells en whistles  ;)

Hell ek weetie hoe ek nou gaan slaap nie en ek verjaar eers in Junie, as daar manne is wat iewers fyf rand het wat rondl? kan julle maar aanstuur, ek sal baie waardeur  ;)

PS mag 'n man vir homself 'n Valentyns geskenkie koop  ???
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Leupold M4 van pappa aan pappa

Post by JPS »

Marc,
Hierde jaar het Februarie mos 29 dae so dit is nie valentines nie maar MANentines, so jy kan seker maar koop.

geniet hom
Groete
JP
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Leupold M4 van pappa aan pappa

Post by Marc »

Wonder wat gaan mamma more oggend s? as sy ogies oopmaak en ek try daai een  ;D ;D ;D ;D

Daars lig innie tonel !!!!

Enige iemand met fyf rande ?
Last edited by Marc on Fri Feb 10, 2012 11:31 pm, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Leupold M4 van pappa aan pappa

Post by JPS »

;D ;D ;D
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Leupold M4 van pappa aan pappa

Post by grumpy »

Dis nou wat ek noem n moerse bargain. Ek sal die R 5-00 aan stuur dan kan jy maar die iphone aan stuur. Al is dit jou foon en jy koop vir jou n nuwe foon gee ek nie om nie. Die foon kom van n jagter so ek weet jy het dit nie deur jou g-- getrek nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! LMGA ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Leupold M4 van pappa aan pappa

Post by Marc »

Grumpy


LMGA  ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply