Bevoegtheid hernuwings aansoek vorm benodig.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Bevoegtheid hernuwings aansoek vorm benodig.
Goeie dag manne.
My vrou doen aansoek vir hernuwing van haar pistool lisensie. Ons vermoed dat hulle gaan sê dat sy bevoegtheid ook moet doen.
Ons het reeds die 517G in gevul. Soms vra hulle vir 'n vorm wat 3 kennise moet invul met vra oor jou gedrag en optrede. Ek weet die is by die DFO te kry maar ek kry nie 1 om af te laai nie.
Is hier dalk iemand met daai vorm wat hom asb. vir my kan mail. Dit sal my baie drama spaar.
peet@solarandson.co.za
Dankie.
Peet

- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Bevoegtheid hernuwings aansoek vorm benodig.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm

Is dit daardie vorm wat jy soek Pvdw?
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Bevoegtheid hernuwings aansoek vorm benodig.
Spot on Chris, dankie.
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Bevoegtheid hernuwings aansoek vorm benodig.
My plesier, het die vorm gou per epos ook vir jou aangestuur. Mooi dag
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Bevoegtheid hernuwings aansoek vorm benodig.
Dankie Chris
Mag ek uitvra oor die vorm se oorsprong? Ek wonder maar oor dit nie 'n SAPS vorm is nie, en ek onlangs bevoegdheid hernu het en nie so vorm teegekom het nie.
Mag ek uitvra oor die vorm se oorsprong? Ek wonder maar oor dit nie 'n SAPS vorm is nie, en ek onlangs bevoegdheid hernu het en nie so vorm teegekom het nie.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Bevoegtheid hernuwings aansoek vorm benodig.
Een wat ek gebruik het, daar is n magdom vorms wat die ouens gebruik vir die doel.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 358
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Bevoegtheid hernuwings aansoek vorm benodig.
Maak maar seker dit is hulle SAPS 86 en nie jou eie nie - hulle het my eenkeer teruggestuur omdat ek nie hulle SAPS 86 gebruik het nie.....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Bevoegtheid hernuwings aansoek vorm benodig.
J le Roux, jy is welkom. Die vorm word nie deur die SAPS voorsien nie. Dit vervang basies die "2 x wriiten testimanials (friend/neigbor/colleage)" wat SAPS versoek. Meeste mense weet nie wat om op n' getuigskrif te skryf vir vuurwapen bevoegdheid nie.J le Roux wrote: Tue Apr 18, 2023 6:03 am Dankie Chris
Mag ek uitvra oor die vorm se oorsprong? Ek wonder maar oor dit nie 'n SAPS vorm is nie, en ek onlangs bevoegdheid hernu het en nie so vorm teegekom het nie.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 358
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Bevoegtheid hernuwings aansoek vorm benodig.
SAPS voorsien wel die SAPS 86 - My DFO by Garsfontein stasie het 3 aan my voorsien vir hierdie doel. Soos die laaste 2 PDF's aangeheg op hierdie draad.Chris (vdB) wrote: Tue Apr 18, 2023 8:51 amJ le Roux, jy is welkom. Die vorm word nie deur die SAPS voorsien nie. Dit vervang basies die "2 x wriiten testimanials (friend/neigbor/colleage)" wat SAPS versoek. Meeste mense weet nie wat om op n' getuigskrif te skryf vir vuurwapen bevoegdheid nie.J le Roux wrote: Tue Apr 18, 2023 6:03 am Dankie Chris
Mag ek uitvra oor die vorm se oorsprong? Ek wonder maar oor dit nie 'n SAPS vorm is nie, en ek onlangs bevoegdheid hernu het en nie so vorm teegekom het nie.