300h&h doppe

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

300h&h doppe

Post by ruaanb »

Hallo manne

Ek weet van 125 doppe vir 300h&h.
Dit is so 2-3 keer geherlaai. Die eienaar is landuit. Fabrikaat weet ek nie, Sal egter teen volgende week weet.

As jy belangstel stuur n pm dan Sal Ek jou kontak sodra Ek meer weet.

Groete
Post Reply