Blundstone 650 size 7 te koop

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
Jacques.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 499
Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am

Blundstone 650 size 7 te koop

Post by Jacques.308 »

Hi manne ek hoop dit gaan goed.

Ek het na ń hellse gesukkel ñ paar Blundstone 650's size 7 in die land in gekry. Ek het hulle vir 2 dae gedra en is ongelukkig te groot vir my. Ek sal hulle laat gaan vir R1900. Kos so R3500 as jy hulle in die land in kry.

Kontak my op 084 869 4967

Groetnis
Jacques Prinsloo

Sent from my SM-S901E using Tapatalk

Post Reply