More manne.
Ek het hierdie kluis te koop sy dimensies is as volg 270mmx270mmx220mm
Ek soek graag R700 vir hom as iemand belangstel .
Ek is oop vir offers
Fotos kan op whatsapp gestuur word
0845840405
Pistool kluis te koop
-
Michael vanzyl
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Mon Nov 25, 2019 11:56 am
