Vihtavuori en RL17
Posted: Wed Mar 08, 2023 11:54 am
More Lede
Vetrou dit gaan goed.
Ek en Rupert gesels so oor kruit en die koste daarvan, toe kom soek ons die kennis op die groep en ondervinding wat ons nog nie het nie.
Ek skiet op die oomblik met my CZ 557 30-06 RL17 met baie goeie resultate. Met my huidige finansieële posisie is ek nie regtig lus om n R1400 te betaal vir n blik nie. En dis toe hoe ons gesprek begin.
Ek kan n blik vihtavuori N540 kry by iemand gratis. Maar moet my huiswerk gaan doen oor die kruit. Watse vihtavuori kruit is naby aan die RL17 en wat sal julle voorstel as dit by vihtavuori kom vir n 30-06 met n 20" loop om so tussen 2600-2650 fps te behaal.
Baie dankie en groete,
Gideon Burger