More Lede
Vetrou dit gaan goed.
Ek en Rupert gesels so oor kruit en die koste daarvan, toe kom soek ons die kennis op die groep en ondervinding wat ons nog nie het nie.
Ek skiet op die oomblik met my CZ 557 30-06 RL17 met baie goeie resultate. Met my huidige finansieële posisie is ek nie regtig lus om n R1400 te betaal vir n blik nie. En dis toe hoe ons gesprek begin.
Ek kan n blik vihtavuori N540 kry by iemand gratis. Maar moet my huiswerk gaan doen oor die kruit. Watse vihtavuori kruit is naby aan die RL17 en wat sal julle voorstel as dit by vihtavuori kom vir n 30-06 met n 20" loop om so tussen 2600-2650 fps te behaal.
Baie dankie en groete,
Gideon Burger
Vihtavuori en RL17
- Gideon Burger
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Tue May 30, 2017 4:44 pm
Re: Vihtavuori en RL17
Ek moet by noem dat ek 180gr Nosler accubond en BT skiet
Groete
Gideon Burger
Groete
Gideon Burger
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Vihtavuori en RL17
Jy kan N540 in so baie verskillinde kalibers gebruik, as jy hom verniet kan kry sal hy werk in jou 30.06 met n 180gr
Ek weet nie of jy 2650fps uit n 20" 30.06 met dit gaan maak nie maar jy sal geskiet kry met N540
N160, N560, N555, N550, N540 almal werk in die ou 06, die 20" loop is nie idiaal nie maar ek sou raai N550 en N560 behoort jou die beste spoed en grootste vlam te gee

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Gideon Burger
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Tue May 30, 2017 4:44 pm
Re: Vihtavuori en RL17
Baie dankie Capt
Op die oomblik kry ek 2638 fps met RL17 en 53.7gr en dis die rede dat ek vra of N540 naby aan daai tipe data gaan kom.
Groete
Gideon Burger
Op die oomblik kry ek 2638 fps met RL17 en 53.7gr en dis die rede dat ek vra of N540 naby aan daai tipe data gaan kom.
Groete
Gideon Burger
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Vihtavuori en RL17
Nog nie bereken nie maar ek dink N550 sal jou nader aan die spoed kry wat jy soek of gehad het
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Vihtavuori en RL17
Ek moet so bietjie devils advocate speel.................
Kom ons gebruik n voorbeeld, n vriend van jou gee vir jou n nuwe blik kruit verniet.
Doen hy jou regtig n guns?
Nou moet jy R1000 se koeels gaan uitskiet om n nuwe lading te ontwikkel.
Ons wil te vinnig verander van doppe of kruit of koeels om n paar rand te spaar, maar lading ontwikkeling is nie n goedkoop spelletjie nie.
Each to his own............maar as ek n resep gekry het wat werk dan stick ek daarby, veral as jy nog deur die moeite gegaan het om 300m ladder tests ensovoorts te gaan skiet.

- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Vihtavuori en RL17
Jy gaan nie sommer RL17 se spoed met Vithavuori, of enige ander kruit, kry nie. Wat ZKK sê maak sin.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.