Wanneer kyk mens vir 'n nuwe loop vir 22-250 Rem?
Kyk jy na aantal skote geskiet of wanneer die akkuraatheid verdwyn?
My idee is om klaar 'n loop hier te h? om die proses te verkort.
Waar kry mens lope?
Watter wapensmid?
Stainless of chromoly lope?
Kalahari Groete
Hein
Loop vir Bonzaai 243?
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Loop vir Bonzaai 243?
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
DSBW
- Sr. Member

- Posts: 344
- Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm
Re: Loop vir Bonzaai 243?
Hein
1) Kyk na akkuraatheid, want almal se antwoord gaan verskil oor hoeveelheid skote. Myne het gegroet op 1600 skote, maar kyk liewer na akkuraatheid.
2) Enige van die geweer winkels sal jou help met 'n loop. Daar is velerlei op die mark, en almal is relatief goed, party baie goed, ander goed genoeg vir sekere aanwendings.
3) Verskil tussen CM en Stainless is baie kleiner as wat sommige wil glo, maar Stainless gee minimale voordele. Kyk na die prysverskil, as dit baie is, koop die CM en pas hom op.
4) Maak nie saak watter tipe jy koop nie, moet hom nie warm skiet nie, en hou hom skoon, dan hou hulle relatief lank.
5) 22-250 is nie bekend vir sy vermo?ns om lope lank te laat hou nie, maar ek dink as ek beter na my eerste een gekyk het (minder warm geskiet het, skoon gemaak het na omtrent elke 50 skote) sou ek dalk 2000 skote gekry het.
My beskeie bydrae.
Dawie

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Loop vir Bonzaai 243?
FOXIE.
DAAI 1600 KLINK VIR MY BIETJIE MIN. WATSE LOOP WAS DAAI. HET JY HOM BIETJIE TERUG GESNY OF NIE? WATSE PUNTE HET JY GESKIET EN WATSE SPOED HET JY GESKIET
?
EK SKIET MYNE SO 3650 EN HET MEER AS 3000 DEUR HOM OK HY IS NIE MEER WAT HY WAS NIE, MAAR DOEN DAREM NOG SO DUIM OP 200M. DIE WINCHESTER LOOP IS NIE BEKEND VIR SY LOOPLEWE NIE, MAAR HY HOU NOG SO BIETJIE..
GROETE
JACQUES

Shoot straight and tell the truth!