Beter as wat ek verdien

Post Reply
Clemens
Newbie
Newbie
Posts: 38
Joined: Fri Jan 20, 2023 8:37 am

Beter as wat ek verdien

Post by Clemens »

Goeie more almal.

Gedink ek deel bietjie.

Ek kyk nou die dag n kort video van n ou met n boodskap oor hoe dit met hom gaan.

Lang storie kort - "Beter as wat hy verdien", ek so gesit en dink...wraggies.

Maak nie saak hoe hard dinge druk nie, of hoe goed dit gaan nie...ek hang nie aan n kruis nie - so dit gaan beter as wat ek verdien.

Geseende dag almal.

En glo dit gaan met almal beter as wat ons verdien.

Groete
Clemens
Boss&co 12 boor, 303 no 2 mk4, taurus. 357 Mag, BSA .222, Howa 7mm RM, Sako 85 308
User avatar
prohunt
Hero Member
Hero Member
Posts: 837
Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm

Re: Beter as wat ek verdien

Post by prohunt »

More Clemens,

Baie waar. Die Genade is in my geval ook nog elke dag baie meer as die moeilikheid 🙌
Clemens
Newbie
Newbie
Posts: 38
Joined: Fri Jan 20, 2023 8:37 am

Re: Beter as wat ek verdien

Post by Clemens »

Amen prohunt... Ek self het meer as wat ek nodig het... "God supplies my needs, not my greeds"
Boss&co 12 boor, 303 no 2 mk4, taurus. 357 Mag, BSA .222, Howa 7mm RM, Sako 85 308
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Beter as wat ek verdien

Post by Frederik »

Ons is maklik om te vergeet om elke dag dankie te se.
Daar is altyd iets om voor dankbaar te wees maak nie saak hoe klein nie.
User avatar
TFDADD
Hero Member
Hero Member
Posts: 1264
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am

Re: Beter as wat ek verdien

Post by TFDADD »

Baie dankie, dít is altyd meer waar as wat ons aldag besef.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2148
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Beter as wat ek verdien

Post by Ds J »

Die enigste iets wat die mens verdien, is die ewige oordeel. Wie een keer teen een gebod oortree het - selfs net met n gedagte - is skuldig aan die hele wet, en daarmee aan die liefdesgebod en die wil van God.

Goddank is daar aan God's kant vergifnis, genade, verlossing en vryspraak omdat Christus in ons plek die straf gedra het. Deur Hom is ons vrygekoop, en kan ons voluit lewe.

Alles is genade.
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3626
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Beter as wat ek verdien

Post by Fanta300 »

Amen!
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Beter as wat ek verdien

Post by Lategan1 »

Amen!

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Post Reply