Jaracal / Tapatalk
Posted: Tue Jan 10, 2023 4:24 pm
Goeie middag julle.
Dit lyk my daar is dalk n probleem tussen Jaracal en Talapalk.
Vir die hele dag was daar nog geen nuwe post op Tapatalk gewees nie, maar toe ek op die website in log sien ek tog daar is nuwe posts.