Goeie middag julle.
Dit lyk my daar is dalk n probleem tussen Jaracal en Talapalk.
Vir die hele dag was daar nog geen nuwe post op Tapatalk gewees nie, maar toe ek op die website in log sien ek tog daar is nuwe posts.
Jaracal / Tapatalk
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1864
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Jaracal / Tapatalk
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
-
phyllox
- Jr. Member

- Posts: 64
- Joined: Sun Mar 04, 2018 5:05 pm
Re: Jaracal / Tapatalk
Ek is op iPhone en het selfde probleem ondervind. Nou weer reg.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
