MacNab jag vir Julie 2023
Posted: Tue Jan 10, 2023 8:45 am
Goeie more almal
Ons kantoor wil 'n MacNab jag doen in Julie. Die manne wat saam my werk is redelik sku om verlof in te sit vir jag, of enige iets anders. DIt het gelei na die MacNab jag wat naby genoeg aan Pta is dat ons Vrydag na werk kan ry en Sondag voor middagete terug kan wees. Ek weet van 'n paar plekke in Dullstroom maar meeste van hulle kan nie die grootte van die groep hanteer nie of hulle laat nie oor naweke jag nie.
As iemand 'n voorstel kan maak van mense by wie ek navraag kan doen sal ek dit baie waardeer.
Groete