Goeie more almal
Ons kantoor wil 'n MacNab jag doen in Julie. Die manne wat saam my werk is redelik sku om verlof in te sit vir jag, of enige iets anders. DIt het gelei na die MacNab jag wat naby genoeg aan Pta is dat ons Vrydag na werk kan ry en Sondag voor middagete terug kan wees. Ek weet van 'n paar plekke in Dullstroom maar meeste van hulle kan nie die grootte van die groep hanteer nie of hulle laat nie oor naweke jag nie.
As iemand 'n voorstel kan maak van mense by wie ek navraag kan doen sal ek dit baie waardeer.
Groete
MacNab jag vir Julie 2023
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1491
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: MacNab jag vir Julie 2023
Ek dink jy kan probeer om vir Gerhard van FFF Safaris te kontak. Hy is of was op die forum sover ek weet. Hy sal jou dalk kan help. Jy kan sommer sy kontakbesonderhede op die internet kry. (ek ken hom nie persoonlik nie, weet net die is iets wat hy doen)
Op die langtermyn mik ek ook om 'n mcnab te begin aanbied, maar is nog nie ingerig daarvoor nie.
Groete
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Op die langtermyn mik ek ook om 'n mcnab te begin aanbied, maar is nog nie ingerig daarvoor nie.
Groete
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
- hotklou
- Newbie

- Posts: 37
- Joined: Mon Oct 14, 2019 12:30 pm
Re: MacNab jag vir Julie 2023
of kry vriende wat deur die week kan gaan jag

"Come to the edge," he said.
And so they came.
And he pushed them.
And they flew.”
-Apollinaire
And so they came.
And he pushed them.
And they flew.”
-Apollinaire
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: MacNab jag vir Julie 2023
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Henna308
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am
Re: MacNab jag vir Julie 2023
Toemaar ek het darem beter vriende as dit, hierdie is vir 'werkskollega's'... 'n Kantoor vol mense kan maar snaaks wees.
