Swaging press

Hier kan toerusting wat self ontwerp is geplaas word soos bv. 'n selfgemaakte "tumbler" of ieta dergelijks
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Swaging press

Post by Diesel Dog »

Met die beskikbaarheid van koeels en prys oorweeg ek omte experimeteer met cup en core koeels te maak .Ek het die pers vandag gemoduleer met verstelbare slag en beplan om een te maak vir my proewe.
Is hier iemand wat al die proses gebruik en hoe suksesvol is dit.
Die pryse vir matryse is buite my vermoe so ek sal self moet maak.

DD
Image

Image

Image

Sent from my SM-G980F using Tapatalk
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Swaging press

Post by tripodmvr »

Corbin perse waarmee koeëls gevorm word word op 'n hidroliese stelsel. Daar is baie druk nodig om die koeëls te vorm.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Swaging press

Post by Frikkie Coetzee »

DD

Ek dink jy is op regte pad. Corbin se presse lyk baie soos n “over engineerd” herlaai press. Nie seker wat Tripod bedoel met hidrolies nie maar hulle perse werk verseker met hand. En hulle druk n stukkie lood dat hy vloei soos water.

Grootste probleem is om jou koper Plaatjies of cups te bekom.

Kon op stadium kry by PMP maar ek weet nie of jy nog kan nie.
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Swaging press

Post by Diesel Dog »

Vir produksie proses sal hydroliese aandrywying werk ,met die lang hefboom en die verstelbare nok aksie gee die pers teoreties die vermoe om dies te bars .80 000-100 00 PSI
Die beskikbaarheid van copper jackets is n probleem as jy in kleinmaat wil proewe maak . Een ding wat ek met al my navorsing agter gekom het is dat om n swaging die te maak moet jy op water kan loop.

DD
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13570
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Swaging press

Post by Capt. Yoda »

Al die custom koel makers wat ek van bewus is gebruik n gewone hand Pres om die “koels” te swag en om die lood/cores in te sit.

As ek reg onthou het ek op Corbin se site gelees dat 10-50k psi die materiaal laat vloei en enige iemand wat al met n arbor press met n gauge op gelaai het sal weet 10k is nie baie nie so ek glo nie jy sal sukkel met daai press nie maar soos Frikkie se gaan die jackets jou groot probleem wees huidiglik

Hou ons op hoogte! Is iets wat ek nog altyd self me wou speel maar net nooit da uit gekom nie.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Swaging press

Post by Diesel Dog »

.30 215gr 10s rebated bt die and punch with reamer.

DDImage

Image

Sent from my SM-G980F using Tapatalk
User avatar
RabieL
Full Member
Full Member
Posts: 161
Joined: Mon Oct 20, 2014 10:10 am

Re: Swaging press

Post by RabieL »

DD, ek worstel al die laaste 6 Maande met die hele besigheid. Ek weet nie hoeveel koeels jy in dag wil maak nie en watter materiaal en dikte materiaal jy gaan gebruik vir Mantels nie.

Die hand presse kan dit doen en ek het dit suksesvol reg gekry met n Corbin press. Die probleem is dit is bitter harde werk op daai slinger en dan om seker te maak die meeste werk word op die onderkant van jou stroke gedoen kan nogal n uitdaging wees.

Die dies en punches is nogal n beslommernis maar kan defnitief gedoen word. Ek moes die proses opskaal om meer in n dag te kan doen om n besigheid te begin. Ek het so 3 weke terug na baie terugslae en trial en error darrem begin met produksie op 308 en 6mm.

Ek gebruik huidiglik hidroliese krag want hy word nie moeg nie. Sterkte, jou press lyk goed.
"Only Accurate Rifles Are Interesting"

9mmP, .22 LR AR 15, 12 Gauge, 243 Win, 6 Creedmoor, 6.5 Creedmoor, 7mm RM, 338 WM.
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Swaging press

Post by Diesel Dog »

[quote=RabieL post_id=877773 time=1672253803 user_id=8555]

[/quote]

Ek het n klein powerpack seker so 25lt per min teen 180bar 220v en en n paar solonoid valves en pressure regulating valve 2"en 3" cylinders wat ek kan gebruik gaan malik wees om cylinder aan press te monteer in plaas van hefboom en cam meganisme .Gebruik jy dead stops of limit switches om stroke te beheer?
DD
User avatar
RabieL
Full Member
Full Member
Posts: 161
Joined: Mon Oct 20, 2014 10:10 am

Re: Swaging press

Post by RabieL »

DD, 25 liter per minuut is nogal vinnig in terme van swaging op sulke klein cylinders. Ek werk met 8 liter per minuut wat reeds baie vinnig is op n 3 duim cylinder. Ek maak van meganiese stoppe gebruik. As n limmit switch fail is jou die in sy broer se bril in.
"Only Accurate Rifles Are Interesting"

9mmP, .22 LR AR 15, 12 Gauge, 243 Win, 6 Creedmoor, 6.5 Creedmoor, 7mm RM, 338 WM.
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Swaging press

Post by Diesel Dog »

My eerste dummy projektiel met hand geslypte tooling .Image

Sent from my SM-G980F using Tapatalk

Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Swaging press

Post by Diesel Dog »

78 gr n570
tpl 92.5
koeel 205.5gr
Point blank in grond teen 45grade

DDImageImageImage

Sent from my SM-G980F using Tapatalk

Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Swaging press

Post by Diesel Dog »

Nog n paar gemaak wil kyk of hulle mooi vlieg in die 1 op 8.5 twistImage

Sent from my SM-G980F using Tapatalk

User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Swaging press

Post by tripodmvr »

Daardie koele lyk mooi. Watter materiaal gebruik jy?

Wys bietjie fotos van jou pers en die matrys wat jy gemaak het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
HeinM
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm

Re: Swaging press

Post by HeinM »

Ek het ou Petrus van Quest se nommer as jy bietjie met hom wil gesels. Hy is 'n meester op die gebied. Hy maak my ou Mauser se .318 koeëls al vir jare. Ongelooflike kwaliteit.

Groetnis!
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Swaging press

Post by Diesel Dog »

[quote=tripodmvr post_id=877826 time=1672485354 user_id=2923]
Daardie koele lyk mooi. Watter materiaal gebruik jy?

Wys bietjie fotos van jou pers en die matrys wat jy gemaak het.
[/quote]

Marius dit is solids van brass ou ball valve stang ek het n lap gemaak vir die ""die" wat ek wil maak toe sny ek drive bands in en nou gaan ek hulle skiet :laugh: :laugh:
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Swaging press

Post by tripodmvr »

Neem afmetings en gewig en ons skep 'n DD koeël in QL en kry jou op skoot.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Swaging press

Post by Diesel Dog »

205gr 300 prc tpl 92.5Image

Sent from my SM-G980F using Tapatalk

Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Swaging press

Post by Diesel Dog »

.Image

Sent from my SM-G980F using Tapatalk

User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Swaging press

Post by tripodmvr »

Kort net gemete looplengte en dopvolume.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Swaging press

Post by Diesel Dog »

[quote=tripodmvr post_id=877833 time=1672501735 user_id=2923]
Kort net gemete looplengte en dopvolume.
[/quote]

24"
97,1 gr h2o

DD
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Swaging press

Post by tripodmvr »

Hiermee 2 nodes na bo. Ek het die Peregrine 200gr VRG5 aangepas. Kyk mooi na al die syfers en lat weet as daar iets verkeerd is.

Vir die boonste node sal ek versigtig oplaai vanaf 85gr. Ek is nie seker oor die "shot start pressure" nie en dit kan die druk opjaag.
TempDD1.png
TempDD2.png
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Swaging press

Post by Diesel Dog »

Dankie Marius ons sal moet wag tot volgende jaar voor ons verder kan toets. :laugh:

DD
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Swaging press

Post by Diesel Dog »

Vanmiddag nog drie koeels gemaak en voldop n570 85gr.Image

Sent from my SM-G980F using Tapatalk

User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Swaging press

Post by tripodmvr »

Spoed gekry?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Swaging press

Post by Diesel Dog »

[quote=tripodmvr post_id=877856 time=1672593968 user_id=2923]
Spoed gekry?
[/quote]

Was te hastig om labradar optestel.

DD
Post Reply