Spotting Scope vir lang afstande skiet

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Spotting Scope vir lang afstande skiet

Post by tripodmvr »

Sien die artikel van die Bisley skiet in die jongste Magnum. Die manne gebruik sulke toerusting baie met hulle skietwerk en sal die beste praktiese kennis rondom dit h?.

In my instrumentasie het ek met Zeiss instrumente begin meetwerk doen. Enige van die Japanese toerusting kon nie kers vashou nie. Ek moes my Zeiss masjien met 'n Nikon vervang, maar sy optika is vir my nie goed nie. Ek gaan dit egter nie van toepassing maak op hul ander toerusting nie en dink hul geweerteleskope lyk heel skaflik.

Wat s? die ander oor toerusting wat hulle al gebruik het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Spotting Scope vir lang afstande skiet

Post by tripodmvr »

http://www.opticsplanet.com/reviews/rev ... copes.html

Vergeet heeltyd van Goegel.

Kyk na bostaande webtuiste. Sit net vir die pryse.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Spotting Scope vir lang afstande skiet

Post by Gerhard »

Ludwig,

Met die dienskiet dae het ek die reguit en die angle eyepiece gebruik.

Die angle eyepiece is beslus die beste vir wanneer jy self wil kyk of wanneer jy van n spotter gebruik maak.

Ons het met die provinsiale span kompetisies mekaar ge coach terwyl ons op 300m snel, knak en toepassing geskiet het...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Spotting Scope vir lang afstande skiet

Post by Gerhard »

Ludwig,

Onthou een van die goed wat jy met die spotting scope moet doen is om mirrage te kan lees op verskillende afstande.

Hier gaan jy ook moet kan sien wat die wind maak voor by die teiken.

Op n warm somers dag na dit gereen het raak hierdie n vet uitdaaging op 300m om nie eers te praat van 800m nie.

As jy sub standaard lense in die spotting scope het gaan dit meer n frustrasie wees as enige iets anders.

My raad is om vir eers maar te bly spaar todat jy die beste kan koop...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Spotting Scope vir lang afstande skiet

Post by Gerhard »

Ludwig,

Ek sal eerder gaan kers opsteek by die F Klas manne en uitvind wat en hoe hulle dit doen ivm spotting scopes.

Daar R3K is meer werd in n duurder spotting scope as aan iets wat jy amper nooit gaan gebruik nie.

Die F Klas manne is klaar deur die proses jy hoef nie weer die wiel te ontwerp nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Spotting Scope vir lang afstande skiet

Post by Gerhard »

Daai is n moeilike situasie.

En dan kan jy eers agter kom of die scope enige iets werd is as jy op 900m agter hom in klim en die teiken kyk.

Meskien moet jy so bietjie rond soek tussen gum tree en junk mail.

Dalk kry n goeie kopie daar???
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: Spotting Scope vir lang afstande skiet

Post by Beer (Christo) »

Ek het na die Vanguard gekyk. Hulle is so +-R3350 by Camdix vir 'n 20-60x80. My aanwending is maar vir inskiet op die baan. Daar is niks meer irriterend as jy wil groeperings skiet en die manne maak geselsies tot by die teikens en terug nie.

Ek weet nou nie of hy vir die lang afstande gaan werk nie
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: Spotting Scope vir lang afstande skiet

Post by Beer (Christo) »

Ludwig

Ek het nog nie gekoop nie, maar gaan seker teen die einde van die maand. Sal jou laat weet hoe hy werk.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Spotting Scope vir lang afstande skiet

Post by tripodmvr »

Daar is heelwat te kry by die groter kamera winkels wat op die web adverteer. Google spotting scopes en daar is IWarehouse ens. Nou kan jy pryse vergelyk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: Spotting Scope vir lang afstande skiet

Post by junglejulian »

my 2c!
as jy die vanguard scope wil koop maak net dood seker of daar n 'return within 14 days policy'is sodat jy hom kan terug neem as hy nie werk nie.n vriend van my het so n spotting scope gehad maar hy was so onduidelik dan hy met sy 12X lynx geweer scope beter die gate kon sien as met die spotting scope.miskien het hy n swak een gehad maar wees tog versigtig.hy is ook op die forum so miskien kan hy jou meer vertel.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Spotting Scope vir lang afstande skiet

Post by James Wilson »

Beer wrote: Ek het na die Vanguard gekyk. Hulle is so +-R3350 by Camdix vir 'n 20-60x80. My aanwending is maar vir inskiet op die baan. Daar is niks meer irriterend as jy wil groeperings skiet en die manne maak geselsies tot by die teikens en terug nie.

Ek weet nou nie of hy vir die lang afstande gaan werk nie
Beer, het jy net gekyk of gekoop? ek het n 15-60x?  Vangaurd  in die Winter van 2011 gekoop.  vark se koelte!!!!  daai ding kan nie eers op 100m vir my die gate wys nie. ek dog toe maar ek sal hom vir die kinders gebruik om die maan en die sterre te kyk. neewat hy kan dit ook nie doen nie. wat my gevang het van die scope, hy kom in so n duursame tas, en ek is altyd n sucker vir iets wat in n mooi permanente verpakking kom. :-[
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: Spotting Scope vir lang afstande skiet

Post by Beer (Christo) »

James wrote:
Beer, het jy net gekyk of gekoop? ek het n 15-60x?
[/quote]

Ek het gelukkig nog net gekyk, so in die winkels. Lyk my ek gaan maar weer begin soek :-\
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Spotting Scope vir lang afstande skiet

Post by Arnold »

Ek sou die geld by die geweer se scope sit en van die begin ordentlike glas oph?.

'n cheapie gaan jou frustreer en dan is dit geld in die water.

Wat wil jy spot? Is dit regtig nodig? Hoeveel f-klas manne gebruik nog spotting scopes met hulle hubble teleskope?

Onthou hoe groter die vergroting hoe beter moet die lense wees en hoe duurder word dit.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Spotting Scope vir lang afstande skiet

Post by Marc »

Naands?,

'n Vriend van my het ,n Tasco 20-60x70 vir R2400 gekry, al die bell's en wistles ingesluit, tripod ook ! Moet se Tasco is nie die beste nie, maar die eenetjie verbaas my. Hy is duidelik genoeg om mooi te kan sien hoe daai gaatjie vergroot tot 350m {dis hoe lank ons baan is} en baie betroubaar tot dusv?r. Die angled eyepiece werk ook vir ons die beste, soos Gerhard genoem het. Ons gebruik hom nou twee jaar sonder enige probleem en het nou die dag een gesien op iwarehouse vir dieselfde prys, weet net nie of hul tripod insluit  ???

Goedkoop is duurkoop want mens gaan hom later vervang met 'n beter een, maar vir waar ek nou staan sal ek eerder 'n Nightforce & 'n spotting scope koop, vir 'n goeie spotting se prys. Dan kan ek en die spotter die gaatjies sien groei  ;)

My 2c

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Spotting Scope vir lang afstande skiet

Post by Marc »

Ludwig
;D ;D ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Spotting Scope vir lang afstande skiet

Post by Geno »

Ludwig,
Jou spotter is blykbaar ook heel tevrede met sy stukkie gereedskap wat jy vir hom gaan aanskaf! :D

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Re: Spotting Scope vir lang afstande skiet

Post by Hugov »

Baie Nice Ludwig!
As ek mag vra wat prys hy
Groete H
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Spotting Scope vir lang afstande skiet

Post by DawieKotze »

Ludwig - ek het die Leupold Sequoia 15-45x60 en is baie tevrede met hom! Die goed is net geneig om baie sensitief te wees vir enige bietjie raak aan hom. So kry die "long eye relief" sodat jy nie aan hom hoef te raak as jy deur hom kyk nie.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
Post Reply