Goeie dag,
Kan een van die QuickLoad boffens my dalk help asb.? (Dale, oom Marius)
Hierdie is vir 'n 6.5 x 55 SE
Ek het besluit om die loop te verkort van 28" na 26". Dis net gemakliker aangesien die 'n jag en baan geweer veronderstel is om te wees.
28" plus knaldemper pas nie lekker in die bakkie nie, hehehe!!!
Data is as volg:
Geweer: 6.5mm x 55 SE Howa met Sabatti Heavy barrel (NOT MRR barrel)
Loop lengte: 660mm / 26"
Twist: 1/8.5
Dop lengte: 54.73 mm (trimmed)
Doppe: Lapua 58,26gr H2O
Max TPL (COAL): 79.40 mm / 3.100"
Primers: CCI 200
Powder: Norma MRP
Bullets: Sierra 142 gr SMK
Chrony: Magnetospeed V3
Lading 1:
45gr Norma MRP
COAL: 3.100" (78.74mm)
Gem spoed: 2820 fps
Lading 2:
45.3gr Norma MRP
COAL: 3.100" (78.74mm)
Gem spoed: 2818 fps
Lading 3:
45.6gr Norma MRP
COAL: 3.100" (78.74mm)
Gem spoed: 2844 fps
Lading 4:
45.9gr Norma MRP
COAL: 3.100" (78.74mm)
Gem spoed: 2848 fps
Lading 5:
46.2gr Norma MRP
COAL: 3.100" (78.74mm)
Gem spoed: 2867 fps
Lading 6:
46.5gr Norma MRP
COAL: 3.100" (78.74mm)
Gem spoed: 2864 fps
Al die groepe was sub MOA op 100m gewees.
Beste was 45gr en 46.5gr (basies een gat)
Primers was almal goed gewees sonder enige "druk" tekens.
Interesant dat op 1.5gr verhoging in lading ( vanaf 45gr tot 46.5gr) die SD 20.7 was.
Baie dankie!!
Groete
6.5x55 SE, Norma MRP met 142 gr SMK QuickLoad Data groot asb.
-
Gideon@1
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5x55 SE, Norma MRP met 142 gr SMK QuickLoad Data groot asb.
Die 46.5gr lading is prakties op die node en QL stel voor 46.6gr om die looptyd presies reg te kry. Druk bereken as 55K psi.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Gideon@1
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
Re: 6.5x55 SE, Norma MRP met 142 gr SMK QuickLoad Data groot asb.
Baie dankie Oom Marius,
Dit is ook waar die groep op 100m die beste was.
Ek gaan 46.3gr tot 46.8gr laai net om te sien hoe lank die node is?
Waardeer die moeite en tyd!!
Mooi dag verder!
Dit is ook waar die groep op 100m die beste was.
Ek gaan 46.3gr tot 46.8gr laai net om te sien hoe lank die node is?
Waardeer die moeite en tyd!!
Mooi dag verder!
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2958
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: 6.5x55 SE, Norma MRP met 142 gr SMK QuickLoad Data groot asb.
Stem saam Gideon. Ek sou voorstel om dit ten minste op 200m te doen. As jy kan, op 300, maar 200 sal reeds baie beter aanduiding gee van die ware Jakob.Gideon@1 wrote: Fri Dec 09, 2022 6:00 pm Baie dankie Oom Marius,
Dit is ook waar die groep op 100m die beste was.
Ek gaan 46.3gr tot 46.8gr laai net om te sien hoe lank die node is?
Waardeer die moeite en tyd!!
Mooi dag verder!
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Gideon@1
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
Re: 6.5x55 SE, Norma MRP met 142 gr SMK QuickLoad Data groot asb.
Hallo Lategan1,
Reeds besig om te doppe te prep en te laai vir more se skiet.
Gaan ladings toets op 200m as die weer saamspeel.
Hoop is om die oukie te laat "sing/skiet" op 1000 + meter (mens mag mos droom.....)
Beste besluit was om die loop van 28" na 26" te verkort.
Die "fouling" op die kroon is baie minder as die 28" loop.
Mooi aand verder!!