SKIETBRILLE
-
bullseye
SKIETBRILLE
More manne
Ons het n skiet nou die Saterdag wat verby is gehad. Ek het al baie gewonder oor die manne wat so rondloop dag en nag met hulle donkerbrille, doen hulle dit vir mode of vir die son of vir die maan?
Wel ek sien toe Saterdag weer n man met sulke brille hy lyk kompleet soos n vrugtevlieg. Ek vra hom kan ek die bril opsit, ek wil sien hoe dit lyk as ek deur bril kyk. Nou ek het nie veel verwag nie, maar toe ek hom opsit val ek amper op my rug. Alles het skielik letterlik uitgestaan en die beste was ek kon voel hoe my o? ontspan
Ek wil so ver gaan om te s? ek dink iemand wat so n bril op het vir skiet het n onregverdige voordeel bokant iemand wat nie so n bril het nie.
Ek wil verseker vir my n skiet bril kry ek dink die bril wat ek Saterdag deur gekyk het se naam is OAKLEY of so iets.
Kan iemand my raad gee oor skietbrille, watter tipe lense en waar hulle in Suid-Afrika beskikbaar is?
Dankie
bullseye.

- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: SKIETBRILLE
Bullseye,
Dis waar wat jy s?, die brille maak 'n hengse verskil. Prohunt hier op die forum het 'n stel Rudy project brille. Ek het eendag deur hulle gekyk en was bitter baie beindruk!
Rudy Project is volgens my die beste bril in die wereld.
http://www.e-rudy.com/index_inner.php?g ... &cat_id=89
Lens kleure wissel, ek's nie seker hoe dit werk nie, maar ek weet die "Amber" lens is vir swak lig-toestande.
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: SKIETBRILLE
Jup,
Brille maak n groot verskil.
Jy sal my bitter min sien sonder my brille.
Deur die dag met my Costa Del Mar brille en as die son sak het ek n stel geel brille.
Die nag skiet brille is vir keer dat my oe uit droog as die wind begin waai help nogal vir stof ook en veral nou in die somer om goggas uit my oe te hou.
Het die somer al n paar keer dat n tor met spoed teen die bril vas vlieg in die nag met die light force op die teleskoop wat die goggas trek.
Jy het net een stel o? gekry.
Pas hulle op die beste wat jy kan...

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: SKIETBRILLE
Pers lense vir kleiduif skiet
-
bullseye
Re: SKIETBRILLE
Geno daai RUDI brille is baie indrukwekend , die brille wat ek deurgekyk het was donker oranje. Beretta wat maak die pers lense maak dit die kleie helderder of verskerp hulle die kontraste. Geno mens gaan seker net in Pretoria van daai brille kry. Ek wonder of hulle vir n mens voorskrif lense in die verskillende kleure kan maak?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: SKIETBRILLE
Stuur vir Prohunt 'n PM. Ek weet syne het voorskrif lense in 
Goed, beter, 6millimeter!
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: SKIETBRILLE
Net soos jy daar se maak die kontras beter
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: SKIETBRILLE
Manne
mens kan basies enige kleur op 'n voorskrif lens sit met enige tipe skakering. Die probleem kom egter watse kleur vir jou doeleindes beter werk. Mens moet probeer verskillende tipes aanpas en kyk watter een beter voel. Wat vir een ou werk, werk nie noodwendig vir 'n ander perd nie.
As jy nie voorskrif bril dra nie, kan jy sommer by die kooperasie van daai geel 'safety specs' koop en dit sal al klaar kontras geweldig verbeter, maar as die son erg skyn gaan dit jou hoofpyn gee - dan is dit weer te intens en werk bruin of oranje beter. geel is oor algemeen beter in aand en skemer.
Jy kan ook 'n ou brilraam vat en net ander lense laat insit - gaan jou ongeveer R 620 vir 2 lense kos (voorskrif lense).
groete
P.S adidas maak ook ongelooflike goeie produk met talle lense om van te kies, maar dis duur. R2000 en op...

Last edited by Johan JvR on Tue Feb 07, 2012 3:05 pm, edited 1 time in total.
- Jeagermeister
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm
Re: SKIETBRILLE
Bullseye...bullseye wrote: Geno daai RUDI brille is baie indrukwekend , die brille wat ek deurgekyk het was donker oranje. Beretta wat maak die pers lense maak dit die kleie helderder of verskerp hulle die kontraste. Geno mens gaan seker net in Pretoria van daai brille kry. Ek wonder of hulle vir n mens voorskrif lense in die verskillende kleure kan maak?
Probeer Bruce Reyneke Cycles in Lynwoodweg.. (Anthony Butler) daai manne het 'n reeks Rudy's daar, jy sal op jou rug val!!
En as jy ander kleur lense soek sal hulle dit met liefde vir jou kry, die verspreider van Rudy's sit net in die straat op van hulle af..
Het self 'n Stel Rudy Rydons, met 3 verskillende kleure lense, verskies die Racing Red, maar nog opsoek na 'n stel Action Brown Lense, toe ek Dec in PTA was het niemand stock gehad nie...
Jy sal nie fout maak met Rudy's nie
JM
.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....

- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: SKIETBRILLE
Dis vir my snaaks dat Geno nie n bril soek wat alles wat pienk is raak sien nie

As ek jou sien gaan jy val
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: SKIETBRILLE
Dawie
SKERP.....

Mooi loop
Francois
SKERP.....
Mooi loop
Francois