Oorbevolkte olifant getalle in Kruger Wildtuin.
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am

Lees gerus en besluit self waar lê die werklike probleem hiermee - egte natuurbewaring of iets anders?
Ron Thomson se siening.
Ron Thomson se siening.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.

- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Oorbevolkte olifant getalle in Kruger Wildtuin.
Daar is GROOT meningsverskille oot die olifant situasie. Een van die redes daarvoor was die baie mensgemaakte watergate naby die hoof toeriste roetes. Daar is baie van dit al toe gemaak.
'n Ander probleem is dat opgrond waarvan word daar besluit dat daar te veel is? Hierdie besluit was geneem opgrond van menslike populasie, nie opgrpnd van die natuurlike olifant populasies nie.
Om die olifant koeie op die pil te sit het tot ekstreme stress op die koeie gelei, want hulle kom steeds kort-kort in eustrus, dan bly die bulle hulle pla vir paring.
Die grootste probleem is dat hulle natuurlike migrasie roetes deur mense en heinings versteur is.
Daar word te veel aandag gegee aan subjektiewe emosionele idees in plaas van logika.

'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: Oorbevolkte olifant getalle in Kruger Wildtuin.
Kortliks hieroor - enige veeboer wat sy sout werd is, sal onmiddellik vir jou kan sê wat sy plaas se aantal groot vee eenhede (GVE) is wat per hektaar deurlopend aangehou kan word, sonder om sy plaas te oorbewei of die habitat onherstelbaar te beskadig.'n Ander probleem is dat opgrond waarvan word daar besluit dat daar te veel is? Hierdie besluit was geneem opgrond van menslike populasie, nie opgrpnd van die natuurlike olifant populasies nie.
Boere praat gewoonlik van rofweg 5 - 8 hetaar wat benodig word vir 1 GVE, maw 125 - 200 stuks GVE per 1000 ha plaas grootte.
Let daarop dat hierdie norm van plaas tot plaas verskil, afhangende van klimaat, plantegroei, gemiddelde jaarlikse reënval, ens.
Netso moet dieselfde berekenings gemaak word om vas te stel wat die maksimum aantal olifante is wat in die KNP behoort toegelaat word, ook sonder om te oorbewei of die habitat onherstelbaar te beskadig.
Ongelukkig is die KNP reeds vêr verby die stadium waar habitat onherstelbaar beskadig is, as gevolg van die totale oorbevolking van olifante
Ek dink mens moét eers hierdie eerste artikel van Ron Thomson lees voor mens kan begin verstaan of die Kruger Wildtuin oorbevolk is met olifante of nie.
Lees gerus die talle ander artikels wat die hoogs ingeligte man ook hieroor geskryf het - blaai daar op sy webwerf rond.
Wanbestuur van wildreservate.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: Oorbevolkte olifant getalle in Kruger Wildtuin.
Met die lees van Ron Thomson se verskillende artikels op sy webwerf, sou julle die volgende gesien het:
1. Kruger Nasionale Park (KNP) beslaan 20 800 vk km - 1 x vk km = 100 hektaar (ha) of dan 2,080,000 ha.
2. In 1955 was daar slegs 3 500 olifante in daardie hele area en geen verwoesting van habitat of oorbeweiding het voorgekom nie.
Dus kan met sekerheid gesê word dat die drakrag per olifant het neergekom op: 20 800/6vk km per olifant = 3 466.66 of sê maar 3 500 olifante.
In hektare beloop dit 600 ha per olifant wat benodig word.
3. In 1965 het die getal olifante verdubbel na 7 000 en daar was toe al duidelike tekens dat die KNP se habitat van groot bome beskadig raak.
Dit kom dus daarop neer dat drakrag oorskrei is en olifant getalle verminder moet word.
4. Tot en met 1994 is daar jaarliks olifant uitdunnings gedoen om die getal op 7 000 te hou - wat alreeds té hoog was, maar nogtans is daar iets
gedoen.
Al hierdie gegewens word al jare lank ignoreer (gedeeltelik vóor 1994, maar tenvolle ná 1994) en olifant getalle verdubbel net eenvoudig elke tien jaar soos aangedui in Ron Thomson se artikels.
Hierdie tien jaar verdubbeling in getalle beteken: 2004 = 14 000; 2014 = 28 000 en 2024 = 56 000 olifante. (Hierdie laaste getalle syfer word deur sekere ander kundiges as huidig 34 500 olifante in KNP gereken, met nog 2 jaar tot 2024 teen dieselfde getalle groei tempo, kan die syfer dalk net 41 000 olifante beloop, wat nogtans by verre veels te veel is vir die drakrag van KNP.)
Dink 'n bietjie mooi hieroor en sien hoe belangrik dit is dat getalle bestuur en beheer moét word voordat ons 'n nuwe woestynland het in die plek van die KNP.
Wanneer laas was enigeen van julle in die KNP?
Die eens pragtige wildtuin is reeds omgeswaai vanaf 'n lushof na 'n semi-woestyn gebied met net hier en daar groot bome (bome met kroon of 'canopy' deursnee van 15m waaronder semi-koelte gewasse en grasse floreer), dus habitat reeds ernstig verwoes en dit is net 'n kwessie van tyd voor selfs die olifante begin vrek van honger, om nie eers te praat van al die ander wildspesies wat deur hierdie selfde noodlot uitgewis gaan word.

In hierdie baie belangrike verslag word daar duidelik uitgespel dat:
Lees die volledige verslag hierna -
World Wide Fund for Nature (WWF) has released its 'Living Planet' report for 2022.
Onderaan die verslag het ek kommentaar gelewer oor die omgekeerde geval wat heers in die Kruger Nasionale Park, nl. dat die totale oorbevolking van olifante in die KNP die vernietiging van die wildtuin se biodiversiteit grootliks tot gevolg het.
Die besonderse situasie lei natuurlik daartoe dat ander spesies ook daaronder ly en talle kleiner insek en voël spesies alreeds vedwyn het asook talle tipes plant spesies wat in koelte en semi-koelte areas alleen kan voortbestaan.
Dit is ons almal se verantwwordelikheid om toe te sien dat hierdie erfenis gebied, die Kruger Nasionale Park, nie verlore sal gaan vir ons nageslag nie.
Ons durf nie net kennis te neem daarvan nie, NEE, ons moet iets daadwerkliks doen daaromtrent.
Volg asseblief bogenoemde koppeling en lewer u kommentaar daar om sodoende meer steun te kry om hierdie agteruitgang van die KNP summier en vinnig te stuit.
Byvoeging -
Die huidige aantal hoë olifant sterftes in Botswana, is 100% as gevolg die totale oorbevolking van olifante - olifante vrek behoorlik van die honger omdat hulle die habitat met hulle oormatige getalle verwoes het - niks om meer te vreet nie.
Dit is wreed, maar direk as gevolg van wanbestuur deur die mens omdat GROENES dit wreed vind om getalle onder beheer te hou.
Wat is nou wreder - uitdunning van olifant getalle of talle olifant sterftes as gevolg van honger????
The report highlights the stark outlook of the state of nature and urgently warns governments, businesses and the public to take transformative action to reverse the destruction of biodiversity.
Lees die volledige verslag hierna -
World Wide Fund for Nature (WWF) has released its 'Living Planet' report for 2022.
Onderaan die verslag het ek kommentaar gelewer oor die omgekeerde geval wat heers in die Kruger Nasionale Park, nl. dat die totale oorbevolking van olifante in die KNP die vernietiging van die wildtuin se biodiversiteit grootliks tot gevolg het.
Die besonderse situasie lei natuurlik daartoe dat ander spesies ook daaronder ly en talle kleiner insek en voël spesies alreeds vedwyn het asook talle tipes plant spesies wat in koelte en semi-koelte areas alleen kan voortbestaan.
Dit is ons almal se verantwwordelikheid om toe te sien dat hierdie erfenis gebied, die Kruger Nasionale Park, nie verlore sal gaan vir ons nageslag nie.
Ons durf nie net kennis te neem daarvan nie, NEE, ons moet iets daadwerkliks doen daaromtrent.
Volg asseblief bogenoemde koppeling en lewer u kommentaar daar om sodoende meer steun te kry om hierdie agteruitgang van die KNP summier en vinnig te stuit.
Byvoeging -
Die huidige aantal hoë olifant sterftes in Botswana, is 100% as gevolg die totale oorbevolking van olifante - olifante vrek behoorlik van die honger omdat hulle die habitat met hulle oormatige getalle verwoes het - niks om meer te vreet nie.
Dit is wreed, maar direk as gevolg van wanbestuur deur die mens omdat GROENES dit wreed vind om getalle onder beheer te hou.
Wat is nou wreder - uitdunning van olifant getalle of talle olifant sterftes as gevolg van honger????
Is Ron Thomson About to Become the Galileo of Elephant Management
The Catholic Church put Galileo under house arrest until his death in 1642 for standing by his findings that the earth was round. It was only about 350 years, in 1992 that the Catholic Church acknowledged that Galileo was right and apologized for wrongfully arresting him.
Is Ron Thomson about to become the Galileo of elephant management if it’s proven that the ongoing elephant mass deaths in Botswana are caused by elephant overpopulation that has resulted in lack of adequate food and water for the largest land mammal?
Sadly, the gold-digging animal rights groups will never apologise to Ron Thomson for fear of loss of credibility and fundraising opportunities.
Emmanuel Koro
Emmanuel Koro
Emmanuel Koro is a Johannesburg-based and international award-winning environmental journalist who has and continues to cover environmental issues in Africa.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Oorbevolkte olifant getalle in Kruger Wildtuin.
Ek bied my dienste aan om met hierdie probleem te help. Sal selfs my eie amminusie veskaf.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13628
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Oorbevolkte olifant getalle in Kruger Wildtuin.
Arme goedjies
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Oorbevolkte olifant getalle in Kruger Wildtuin.
Dink dit is paar van ons manne se drome roere en patrone staan reg wanneer ry ons?Wouter Roets wrote: Thu Oct 20, 2022 8:49 am Ek bied my dienste aan om met hierdie probleem te help. Sal selfs my eie amminusie veskaf.
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: Oorbevolkte olifant getalle in Kruger Wildtuin.
Wouter, baie dankie vir net 'n veelseggende "Ai ...." daar onder Hijacking, ens. - ek het darem gesê ekskuus daarvoor.
Wouter / Frederik, baie dankie vir julle aanbod.
Hierdie is werklik 'n baie ernstige saak en daar is massas olifante by betrokke - boonop sukkel arme Ron Thomson om die owerhede en die GROENES te laat verstaan dat die hele KNP in die slag kan bly indien iets daadwerkliks nie so spoedig moontlik gedoen word om die olifant getalle drasties te verminder nie.
Botswana is huidig reeds die bewys van olifant vrektes as gevolg van hongerte, weens oorbevolking en totaal verwoeste habitat.
Maar lees hoe antwoord Ron Thomson 'n man se vraag oor hoe dit gedoen kan word.

Louw Hoffman
October 3, 2022 at 7:27 pm
Permalink
Hi Ron.
If they were to cull, with the run down status of the abattoir at Skukuza, how long do you think it will take?
As it stands, I doubt it if they can do more than 10 elephant a day:, partly due to lack of infrastructure and partly due to trained personnel. The latter could improve with time.
Cheers.
Reply
Ron Thomson Post author
October 6, 2022 at 1:26 pm
Permalink
Dear Louw,
I originate from a another country (Rhodesia) where I “managed” elephants for some quarter of a century before escaping from Zimbabwe into South Africa in 1983.. So my perspectives are very different to the thought processes (as to what can and cannot be done) of most South Africans.
I was also the game warden-in-charge of the elephant population reduction operation in the Gonarezhou National Park (1971/72) where I was required to reduce the elephant population from 5000 to 2500 inside a (collective) period of two months (one month in 1971 and one month in 1972). I selected two
experienced game rangers to assist me with the killing and, together, using R1 military rifles (7.62mm NAT0) , the three of us accounted for (on average) 41.6 elephants per day, every day (without a break) and we were ‘putting down’ between 30 and 50 elephants in one ‘go’, inside a period of 60 seconds (many herds took longer than 60 seconds to dispatch – but, whatever the time factor was the killing was always very quick). After 60 seconds every animal in the herd was dead with a single bullet through the brain. None were wounded. None ran away unwounded. We were shooting, of course, at point-blank range (at between one and ten meters range – mostly under five meters), so you couldn’t miss the brain. We had a big ‘research staff” with us- who came in after the kill was over – and they did biopsies in the field on every elephant killed (exactly as the Kruger scientists did in their abattoir).. The hide was cut off in large panels; the tusks were punch-marked and removed; the meat was recovered, ‘biltongised’ in ropes, salted and dried out in the sun – and sold for human consumption. The hides were stripped and scrubbed clean, salted, and stacked to dry in the shade (of tarpaulin tent roofs). And the biggest number of elephants killed and processed like this in one day was 57. And we did this EVERY DAY for a whole month (without a break). And, at the end of every day, the bones and the intestines of every the carcass were buried in deep graves in the ground (6 feet deep) – this, to not attract vultures from not-so-faraway Kruger National Park – where Anthrax is endemic. Our vets did not want the vultures to introduce Anthrax to the Gonarezhou.
So an abattoir is not necessary. In fact, I would not recommend the need for an abattoir. Everything CAN be “done” in the field.
So, to answer your question: How long would it take to remove 30 000 elephants from Kruger? The answer is, “A hell of a long time” – depending on how many population-reduction teams you establish to do the job; and how long each team operated. As you can see, we were able to average at least 40 elephants a day in the Gonarezhou, every day, during a one-month period. You could, therefore, probably take-off an average of 1200 a month per team; and you could operate each team over a six months long period every year. Let’s say, therefore, that you could probably remove 5000 (in cow herds) elephants every dry season. And maybe 1000 bulls, too. But a lot could change these kinds of figures if different take-off-options were considered. I believe the bulls should be taken off (inside the park) by high-fee-paying licensed hunters under the supervision of professional-hunter-trained game-ranger guides. THAT would make MORE sense to me. But whether SANParks would apply such common sense considerations I don’t know!
Nobody can say that such a population reduction operation cannot be done. I know it can be done! I have done it!
And if any such an operation were to be seriously contemplated I would insist that major benefits should flow to local African village folk just outside the boundary of the national park. And THAT is a whole new ball game.
Finally, in my humble opinion, it is vitally important – if Kruger National Park is to escape the “Death Sentence” – for 30 000 elephants to be removed from Kruger National Park as quickly as possible.
Hope this explanation is what you wanted, Louw. If you want more detail on this subject I would suggest you get hold on my book “ELEPHANT CONSERVATION – The Facts and the Fiction”
Kind regards,
Ron Thomson. CEO – TGA.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Oorbevolkte olifant getalle in Kruger Wildtuin.
Ek het die oorbevolking van olifante in die Kruger al in 2006 met my internasionale jag kliente bespreek en ek is bevrees dit is al ver verby die punt om enige iets daar aan te doen.
Want die wereld sal vir ons mos se en noem wat ons met ons wild lewe moet doen omdat hulle sin moer toe is.
Ons wild een natuur is herwinbaar myne en minerale is nie mense se koppe moet begin draai om die bron te benut en te bestuur op die regte manier.
Want die wereld sal vir ons mos se en noem wat ons met ons wild lewe moet doen omdat hulle sin moer toe is.
Ons wild een natuur is herwinbaar myne en minerale is nie mense se koppe moet begin draai om die bron te benut en te bestuur op die regte manier.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13628
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Oorbevolkte olifant getalle in Kruger Wildtuin.
Die dag wanner hulle die Olifante in die Kruger begin uitdun is die dag wat ek my EV koop, die wereld voel niks vir Afrika se local villages wat vleis soek of die feit laat die Kruger basies verwoes word. Stop bq 3 tieners in n Mall en vra hulle wat hulle dink die stand van sake van Olifante in Afrika is en ek belowe julle hulle gaan se hulle is n bedreigde spesie. Logika en feite is lankal by die venster uit in ons wereld alles gaan oor emosie en die ou wat die meeste emosie kan op wek gaan ook die meeste geld maak vir sy saak.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Oorbevolkte olifant getalle in Kruger Wildtuin.
Groot plesier Koos!
Ek weet regtig nie wat jy van my wil hoor nie. Dat ek saam stem met Ron Thompson? Dit is n gegewe. Vir iemand wat al die meeste van ons buurlande se nationale parke gejag het is ek al te bewus van die ongelooflike verwoesting wat die olifant populasie saai. Ons kan hier praat, mense aanhaal tot evolusie ons pinkies neem, ek vir een sien swarigheid om die oertelnekke op straat en in die parlement te probeer oortuig van die fiasko wat klaar heers en net erger gaan word. So skree gerus as iets nog onduidig is Koos, ek help graag.
Groetnis
Wouter

- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 553
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Oorbevolkte olifant getalle in Kruger Wildtuin.
Die hartseer ding is my kinders gaan nie die Kruger ken soos ek hom geken het nie. En oor 10 jaar as die hele Kruger
n woestyn is met minimale Fauna en Flora gaan die greenies net weg kyk en die aarde op 'n ander manier opd#ner.

.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: Oorbevolkte olifant getalle in Kruger Wildtuin.
Wouter, die feit dat jy saamstem dat die oorbevolkte olifant getalle 'n gegewe is en, dan ook jou praktiese ervaring in buurlande se nasionale parke van die ongelooflike verwoesting wat die olifant populasie saai, is presies wat ons almal móét besef en aksies móét neem om die verwoesting so gou moontlik om te swaai.
Ek is besig om ander instansies te oorreed om te help met die proses om hulp te bekom in die verband en indien dit suksesvol is, kan ons almal 'n positiewe bydrae maak om hopelik 'n einde te maak aan die verwoesting van die Kruger Nasionale Park.
Dit alles sodat ons nageslagte die KNP sal kan ervaar soos wat ons dit ervaar het.

Last edited by TFDADD on Sat Oct 22, 2022 7:26 pm, edited 1 time in total.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 960
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Oorbevolkte olifant getalle in Kruger Wildtuin.
Wie is die twee groepe wat julle moet oortuig om olifant getalle te beperk?
Ons plaaslike politici.
Die groen aktiviste.
Hoe gaan dit uitwerk?
Dalk gaan dit meer produktief wees om Oosterlinge te oortuig dat gedroogte olifantprodukte 'n wonderkuur is vir impotensie, hoë bloeddruk, covid 19, die SARS virus en wie weet wat nog.........
Ons plaaslike politici.
Die groen aktiviste.
Hoe gaan dit uitwerk?
Dalk gaan dit meer produktief wees om Oosterlinge te oortuig dat gedroogte olifantprodukte 'n wonderkuur is vir impotensie, hoë bloeddruk, covid 19, die SARS virus en wie weet wat nog.........
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: Oorbevolkte olifant getalle in Kruger Wildtuin.
Onder andere die Departement van Omgewing Sake, Bosbou en Visserye onder wie se beheer die KNP val - sonder die ja-woord van die Minister van dié departement, kan die KNP se bestuur geen aksies neem nie.
Dié betrokke departement se minister word egter deur 'n sogenaamde komitee van eksperts/kundiges oortuig om ander weë te volg.
Lees hierna wat Ron Thomson daaroor te sê het -
Elephants on contraception
Bogenoemde aksie verminder boonop ook nie die aantal olifante wat vreet en verwoes nie - enigiemand wat effens vir homself kan dink, kan sien dat die toedien van geboorte beperkingsmiddels totaal belaglik is in die geval van algehele oorbevolking van 'n spesie in 'n bepaalde gebied.
Dié betrokke departement se minister word egter deur 'n sogenaamde komitee van eksperts/kundiges oortuig om ander weë te volg.
Lees hierna wat Ron Thomson daaroor te sê het -
Elephants on contraception
Bogenoemde aksie verminder boonop ook nie die aantal olifante wat vreet en verwoes nie - enigiemand wat effens vir homself kan dink, kan sien dat die toedien van geboorte beperkingsmiddels totaal belaglik is in die geval van algehele oorbevolking van 'n spesie in 'n bepaalde gebied.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Oorbevolkte olifant getalle in Kruger Wildtuin.
Om KNP te red gaan die nommers van olifante verminder moet word na 3000 of minder en dan die populasie so hou vir die volgende 40 jaar.
DEAT gee uit 10 swart renoster permitte die jaar plus olifante en luiperd en dan stop die groenes dit. So wat se krag het die ministers nou eintlik.
DEAT gee uit 10 swart renoster permitte die jaar plus olifante en luiperd en dan stop die groenes dit. So wat se krag het die ministers nou eintlik.
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: Oorbevolkte olifant getalle in Kruger Wildtuin.
Frederik, wat is DEAT?
Moontlik - Department of Environmental Affairs & Tourirsm - nie seker nie???
Moontlik - Department of Environmental Affairs & Tourirsm - nie seker nie???
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Oorbevolkte olifant getalle in Kruger Wildtuin.
Presies - Department of Environmental Affairs & Tourirsm
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: Oorbevolkte olifant getalle in Kruger Wildtuin.
Dankie Frederik.
Ek weet nie of liewer verstaan nie, hoe hierdie staatsdepartemente hulle verskillende funksies behartig nie, omrede die volgende:
Toerisme is hoegenaamd nie deel van minister Barbara Creecy se protefeulje nie.
Die nuutste is die volgende hoe hierdie selfde minister (Barbara Creecy) se departement nou bekend staan:
Department Forestry, Fishseries & The Environment.
Volg die koppeling en lees self daar.
Frederik om nou jou vraag, "So wat se krag het die ministers nou eintlik", te beantwoord - sy is die persoon wat deur die parlement opdragte rakende die KNP moet laat goedkeur en dan deurgee aan die bestuur van die park om uit te voer.
Ek onderhandel tans met instansies wat druk kan uitoefen op die parlement om aksies te probeer goedkeur.
Hopelik werp dit vrugte af.

die minister is onder wie die Kruger Nasionale Park val en aan wie die KNP se bestuur rapporteer ten opsigte van die beheer en bestuur van alle funksies in die park. Dit is hoe dié departement nog altyd bekend was.Minister Barbara Creecy
Department of Environmental Affairs, Forestry & Fisheries.
Toerisme is hoegenaamd nie deel van minister Barbara Creecy se protefeulje nie.
Die nuutste is die volgende hoe hierdie selfde minister (Barbara Creecy) se departement nou bekend staan:
Department Forestry, Fishseries & The Environment.
Volg die koppeling en lees self daar.
Frederik om nou jou vraag, "So wat se krag het die ministers nou eintlik", te beantwoord - sy is die persoon wat deur die parlement opdragte rakende die KNP moet laat goedkeur en dan deurgee aan die bestuur van die park om uit te voer.
Ek onderhandel tans met instansies wat druk kan uitoefen op die parlement om aksies te probeer goedkeur.
Hopelik werp dit vrugte af.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: Oorbevolkte olifant getalle in Kruger Wildtuin.
Almal wat omgee vir ons land en sy rykdom aan areas soos die Kruger Nasionale Park, lees hierdie artikel en lewer onomwonde kommentaar daarop onderaan die artikel, sodat ons iets aan hierdie baie ernstige situasie kan doen deur ons deelname hierin.
A CRIME AGAINST THE PEOPLE
Lees ook hier en neem kennis van die DFFE (Dept. Forestry, Fisheries & Environment) se verdraaide siening van volhoubare benutting en bewaring van ons nasionale parke, Kruger Nasionale Park veral in die lig van oorbevolkte aantal olifante.
White paper is a long political statement
A CRIME AGAINST THE PEOPLE
Lees ook hier en neem kennis van die DFFE (Dept. Forestry, Fisheries & Environment) se verdraaide siening van volhoubare benutting en bewaring van ons nasionale parke, Kruger Nasionale Park veral in die lig van oorbevolkte aantal olifante.
White paper is a long political statement
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Oorbevolkte olifant getalle in Kruger Wildtuin.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: Oorbevolkte olifant getalle in Kruger Wildtuin.
Dankie Marius, hierdie is werklik 'n massale katastrofe wat voor ons almal se oë besig is om te ontvou.
Dít, hoofsaaklik toe te skryf aan "groenes" wat die oningeligte gewone man op straat belieg en bedrieg met hulle leuens net om geld te bekom vir hulself en hul organisasies, sonder om 'n flenter om te gee oor die verwoesting van die natuur en talle ander lewende spesies in ons parke.
Ons almal se ondersteuning en bydraende optrede aan organisasies soos Ron Thomson se TRUE GREEN ALLIANCE is van die uiterste belang om ons erfenis gebiede soos veral die Kruger Nasionale Park, te behou en te bewaar vir ons nageslagte.
En dit kan slegs gedoen word deur volhoubare benutting en bewaring van ons natuur deur sinvolle natuurbewaring deurlopend toe te pas.
Sinvolle natuurbewaring = Eerstens, beskerming en bewaring van die grond / voorkoming van gronderosie, tweedens, beskerming en bewaring van plantegroei teen oorbeweiding en derdens die kontrolering en beheer van alle diere spesies se getalle wat dreig om die voorafgaande twee bronne, onherstelbaar te beskadig of te vernietig.
In die Kruger Nasionale Park se huidige geval, kom dit neer op die onmiddellike, drastiese vermindering van olifant getalle tot die vlak wat die besondere area se drakrag van olifante is.

Last edited by TFDADD on Sun Oct 30, 2022 10:01 am, edited 1 time in total.
-
Piekenier
- Newbie

- Posts: 22
- Joined: Sat Sep 04, 2021 9:02 pm
Re: Oorbevolkte olifant getalle in Kruger Wildtuin.
Ons was laas maand in Gonarezhou gewees.
Dis n absolute katastrofe daar.
Daar is plekke wat soos iets uit Mad Maxfliek lyk: kaal grond en enkele verwoeste / dooie bome. Geen gras / weiding / struike , voël of dierlewe in sig nie.
Dis n tragiese gesig.
Ek het myself voorgeneem: ek sal nie weer daardie fantastiese park besoek voor hulle nie iets drasties aan die olifant getalle gedoen het nie. Dit is werklik n tragedie.
Sal die geagte min. Greecy en die diere aktiviste hulself n guns bewys en die park besoek om die effek v olifant oorbevolking eerstehands te ervaar. KNP lyk nog goed teen GNR. Sent from my SM-A705FN using Tapatalk

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Oorbevolkte olifant getalle in Kruger Wildtuin.
Enige iemand in politiek is kortsigtig dit gaan net oor die volgende 4 jaar hoeveel jy bymekaar kan maak nie vir die langduur nie.
Greecy gee nie om nie oor 4 jaar is dit iemand anders se probleem.
Jammer as enige van ons manne of dames van Jaracal in die politiek is maar dit is hoe ek voel en die wereld bewys dit.