Manne ek het 'n vriend wat 'n 9,3x62 Voere het waarop hy graag detachable scope mounts wil sit, die goedkoopste kwotasie vri hom was R5000, dit si bietjie buite sy begroting.
Weet iemand dalk waar mens so iets goedkoper kan kry en of daar dalk plaaslike vervaardiger is?
Groetnis
Hansman
Quick detachable scope mounts gesoek
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1179
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Quick detachable scope mounts gesoek
Hansman,
R5000??
Is daai mounts van goud gemaak??
Ek weet nie of Warne mounts maak wat op die Voere sal pas nie, ek is nie bekend met Voere nie. Gaan loer gerus op hulle website www.warnescopemount.com. Indien hulle wel doen behoort dit hom niks meer as so +/- R1200 uit te werk nie. Hy kan egter nie verkeerd gaan met Warne nie, dis puik monterings.
Groete,
Lourens
R5000??
Groete,
Lourens
Last edited by Lourens on Fri Feb 03, 2012 10:54 am, edited 1 time in total.
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Quick detachable scope mounts gesoek
Daai R5k is seker vir EAW mounts.
Groete,
Eugene
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Quick detachable scope mounts gesoek
EAW is R5000
Het nou self Warne gekoop vir my geweer en hulle loop soos stroop!
Het nou self Warne gekoop vir my geweer en hulle loop soos stroop!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
ablm468
Re: Quick detachable scope mounts gesoek
Manne
Dankie vir die raad.
Kan julle dalk help met die handelaar wat julle by gekoop het?
Groetnis
Hansman
Dankie vir die raad.
Kan julle dalk help met die handelaar wat julle by gekoop het?
Groetnis
Hansman
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Quick detachable scope mounts gesoek
praat met Stefan Fouche by Safari & Outdoor. aka Stefan 764