250 Savage
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
250 Savage
Middag julle,
Ek het n 250 Savage in n Ruger M77 gekoop by n kennis, het gister die geweertjie ontvang. Ek het geen idee hoeveel skote deur hom is nie, sy loop lyk nog redelik mooi binne. Ek is opsoek na begin Herlaai data asb as iemand my kan help. Ek sien dit is maar skaars op die internet.
Ek dink daaraan om te begin met 85 of 87gr punte en sal 100greiners ook probeer.
Enige insette sal baie wardeer word!
Dankie

_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 250 Savage
Looplengte van geweer en watter dryfmiddels het jy beskikbaar?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: 250 Savage
Middag oom Tripod,
Loop lengte is 496mm, sommer so buksie!
Oom kan se watter dryfmiddel sal oom aanbeveel, dan koop ek dit vir die begin..
Loop lengte is 496mm, sommer so buksie!
Oom kan se watter dryfmiddel sal oom aanbeveel, dan koop ek dit vir die begin..
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 250 Savage
Ek het 87 Hornady SP gebruik. Lyk asof CFE223 en dan plaaslik S321 (Riflex RFL) so by 2900vps by 'n veilige node sal gee. Laat weet wat jy kan kry en dan kan ek 'n beginlading voorstel.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: 250 Savage
Nico, 87gr is vir die Savage lever actions met n 1:14” twist. Die Europeers (Mauser en FN) het die lig gesien, en daarna vervaardigers soos Ruger, bv in hulle Lipseys edition, en hom met n 1:10 twist uitgebring. Dit laat jou toe om n 100gr koeël te skiet en selfs n 117 of 120gr koeël te stabiliseer. Laas genoemde is meer n funkie van die aksie se lengte as die twist.
Meet jou twist en aksie lengte, en laat weet. 100gr Swift A-frames, 100gr Sierra GK en 100gr BT het my nog altyd goed gedien voor n klomp S341 of IMR4064. Ek will baie graag 120gr A-frames en 117 Sierra MK probeer, maar my FN aksie is te kort.

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: 250 Savage
Middag Pappabeer!
Baie dankie vir die info! Dit is n 1:10 twist, ek sal graag dan 100greiners wil skiet ek wag vir my 6.5 Creedmoor se lisensie,
So ek sal eerder met die ligter punte in die 250 wil gaan. Waar koop jy punte, ek sien alles is maar skaars op die kaliber.. sal jou insette baie wardeer!
Baie dankie vir die info! Dit is n 1:10 twist, ek sal graag dan 100greiners wil skiet ek wag vir my 6.5 Creedmoor se lisensie,
So ek sal eerder met die ligter punte in die 250 wil gaan. Waar koop jy punte, ek sien alles is maar skaars op die kaliber.. sal jou insette baie wardeer!
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 250 Savage
https://247hunter.co.za/12-bullets?orde ... 257+25+Cal Slegs een soort in voorraad
https://zimbi.co.za/product-category/re ... /25257cal/
https://safarioutdoor.co.za/shooting/re ... 57-6-35-mm
https://www.camdixwapens.co.za/search/any/257%20
https://zimbi.co.za/product-category/re ... /25257cal/
https://safarioutdoor.co.za/shooting/re ... 57-6-35-mm
https://www.camdixwapens.co.za/search/any/257%20
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: 250 Savage
Bel my vannaand op Whatsapp om 19:00. Ek is tans in spanje. Koop waar jy kry. Ek het maar duisende gekoop soos hulle teen n bargain gekom het.NicoO wrote: Sun Sep 18, 2022 9:11 pm Middag Pappabeer!
Baie dankie vir die info! Dit is n 1:10 twist, ek sal graag dan 100greiners wil skiet ek wag vir my 6.5 Creedmoor se lisensie,
So ek sal eerder met die ligter punte in die 250 wil gaan. Waar koop jy punte, ek sien alles is maar skaars op die kaliber.. sal jou insette baie wardeer!
Nommer is nulagtwee 905 tweeses20
Ek weet tans het oom Herculus Louw hier n klomp te koop.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: 250 Savage
More, skuus julle die werk hou mens partykeer bietjie weg van die plesiertjies in die lewe.
Oom Tripod, ek weet nie of oom dalk kan help met n reseppie vir n begin nie?
Ek het nou die dag die geweertjie geskiet met 100gr Fabrieks ammunisie van Hornady, hy hou lyk my van daai 100 greiners.
Ek het vanoggend 100gr Sierra Pro Hunters opgetel asook CCI BR-2 primers..
Ek sit met redelike hoeveelheid IMR 4350, ek sien mens kan hom laai, sal dit n go gee en kyk…
As oom dalk kan help met n begin punt?
Groete
Oom Tripod, ek weet nie of oom dalk kan help met n reseppie vir n begin nie?
Ek het nou die dag die geweertjie geskiet met 100gr Fabrieks ammunisie van Hornady, hy hou lyk my van daai 100 greiners.
Ek het vanoggend 100gr Sierra Pro Hunters opgetel asook CCI BR-2 primers..
Ek sit met redelike hoeveelheid IMR 4350, ek sien mens kan hom laai, sal dit n go gee en kyk…
As oom dalk kan help met n begin punt?
Groete
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 250 Savage
Koeël se nommer op die houer? Gemete looplengte? Dopvolume van 'n pas geskiete dop? TPL waarteen jy gaan laai?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: 250 Savage
Ek gee die inligting solank vir oom wat ek nou het:
Sierra #1620
Loop lengte 496mm
Col: 2.500”
Sal vanaand die dopvolume deurgee
Sierra #1620
Loop lengte 496mm
Col: 2.500”
Sal vanaand die dopvolume deurgee
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: 250 Savage
Oom Tripod die dop volume is 3.025gr…
Baie dankie Oom!
Baie dankie Oom!
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 250 Savage
Met daardie inligting gee QL die volgende :-
1. IMR4350 - begin 32gr en node naby 2680vps. Ontbranding by 92%
2. S341 (Riflex RFX) - begin 33gr en node by 2830vps. Druk bereken as 53K psi (maks druk vir die kaliber weens die hefboom aksie gewere). Die Ruger aksie kan sekerlik 60K psi maklik weerstaan, maar die dop mag dalk 'n probleem wees. Ontbranding by 97%.
Dewald se kommentaar sal welkom wees, synde hy al heelwat kombinasies geskiet het. Ek sou sarsies van 3 skote skiet met inkremente van 1gr om die spoedvlakke te toets. Beskou die spoed bo verskaf as maks perke en stop sodra dit oorskry word. Kyk uit vir druktekens.
1. IMR4350 - begin 32gr en node naby 2680vps. Ontbranding by 92%
2. S341 (Riflex RFX) - begin 33gr en node by 2830vps. Druk bereken as 53K psi (maks druk vir die kaliber weens die hefboom aksie gewere). Die Ruger aksie kan sekerlik 60K psi maklik weerstaan, maar die dop mag dalk 'n probleem wees. Ontbranding by 97%.
Dewald se kommentaar sal welkom wees, synde hy al heelwat kombinasies geskiet het. Ek sou sarsies van 3 skote skiet met inkremente van 1gr om die spoedvlakke te toets. Beskou die spoed bo verskaf as maks perke en stop sodra dit oorskry word. Kyk uit vir druktekens.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: 250 Savage
Baie dankie Oom! Ek laat weet, behoort hulle Vrydag middag te skiet!
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: 250 Savage
Die dop sal baie maklik die druk van 53K psi kan weerstaan, onthou dis n .22-250 dop voor hy afgenek is of n 6,5 Creedmoor dop voor hy opgenek is.
Ek skiet self Swif A-fame en Sierra GK 100gr koeëls teen 2800 en 2840 fps met S341 in die FN. Ek sal vannaand ladings bevestig, maar as ek reg onthou is dit 34gr S341
Ek skiet self Swif A-fame en Sierra GK 100gr koeëls teen 2800 en 2840 fps met S341 in die FN. Ek sal vannaand ladings bevestig, maar as ek reg onthou is dit 34gr S341
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 250 Savage
Dankie Dewald. Daar is min inligting op die NET beskikbaar en daarom is jou ondervinding baie werd. Wat is die looplengte van die FN?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: 250 Savage
Ek het eers gou vanoggend geleentheid gehad om die ladings te toets.
Die lading van 36gr Imr 4350 het die beste groepe gegee, kan moontlik dalk met die tpl bietjie speel maar ek is klaar tevrede met hoe die geweertjie skiet vir wat ek hom voor wil gebruik!
Die lading van 36gr Imr 4350 het die beste groepe gegee, kan moontlik dalk met die tpl bietjie speel maar ek is klaar tevrede met hoe die geweertjie skiet vir wat ek hom voor wil gebruik!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 250 Savage
Netjiese groep. 4 skote?
Het jy spoed gemeet?
Het jy spoed gemeet?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: 250 Savage
Was net 3 skoot groep Oom, spoed was 2540vps..
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 250 Savage
Jy is tussen Nodes 7 en 6.
Node 6 = 37,4gr en 2660vps
Node 5 = 39,1gr en 2794vps - dop kan baie vol raak, maar druk is onder 52K psi.
Node 6 = 37,4gr en 2660vps
Node 5 = 39,1gr en 2794vps - dop kan baie vol raak, maar druk is onder 52K psi.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: 250 Savage
Dankie Oom! Ek gaan hulle dan ook laai! Ek laat weet volgende naweek! Moet se ek is mal oor die klein peashooter!
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: 250 Savage
Baie mooi groep Nico. Oom Marius hy is ook 24”
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: 250 Savage
Baie dankie Dewald! Moet se dit is n lekker geweer! Hy hou van daai 100greiners. Ek het Oom Marius se ander ladings klaar gelaai sal Saterdag gou tyd maak en terugvoering gee!