Slagdoppie vraag
- finch
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Slagdoppie vraag
Ek het per verkeerdelik fionchi small rifle primers gekoop. Ek neem aan dis vir haelgeweer laai, Kan ek dit in handwapen landings veilig gebruik. Of wat maak ek hiermee?
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Slagdoppie vraag
Can I substitute small rifle primers for small pistol primers?
Small Pistol Primers (SPP) and Small Rifle Primers (SRP) are virtually identical in size as are the primer pockets of their respective cases. This does not mean that they can be substituted for each other. The SRP still has a much thicker cup and hotter ignition.

Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2157
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Slagdoppie vraag
Die geweerslagdoppies is soms te hard vir n handwapen se slagpenveer. Ek het lank gelede dieselfde oorgekom, dit probeer en met n rooi moermetertjie op die skietbaan gestaan omdat ek elke paar skote n kliek gehad het.finch wrote: Sat Aug 06, 2022 2:58 pm Ek het per verkeerdelik fionchi small rifle primers gekoop. Ek neem aan dis vir haelgeweer laai, Kan ek dit in handwapen landings veilig gebruik. Of wat maak ek hiermee?
Kan jy dit gaan teruggee? Anders moet jy dit probeer ruil hier op die forum.
- finch
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Slagdoppie vraag
Vermoede bevestig dankie.
Is hier enige iemand in kaap wat 100 SPP wil ruil vir 100 SRP?
Is hier enige iemand in kaap wat 100 SPP wil ruil vir 100 SRP?
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: Slagdoppie vraag
Sal waarskynlik help as jy noem watter SRP jy te ruil het.
Ek het laas jaar n “brick” SRP gekoop en uitgevind toe ek dit nodig het dat die tweede helfte van die “brick” LRP was, was self nie baie gelukkig nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Ek het laas jaar n “brick” SRP gekoop en uitgevind toe ek dit nodig het dat die tweede helfte van die “brick” LRP was, was self nie baie gelukkig nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Slagdoppie vraag
Fiocchi volgens die eerste plasing
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Slagdoppie vraag
Nee pel. Haelgeweerslagdoppies is iets andersfinch wrote: Sat Aug 06, 2022 2:58 pm Ek het per verkeerdelik fionchi small rifle primers gekoop. Ek neem aan dis vir haelgeweer laai, Kan ek dit in handwapen landings veilig gebruik. Of wat maak ek hiermee?