Loop se kroon sny
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Loop se kroon sny
Dalk kan ons bietjie gesels or die sny van 'n loop se kron, en wat beste is, so wel as die 'hoekom'.
Ek het al uiteenlopende opinies gehoor en weet nie meer of ñ specifike profiel/manier beter is as ñ ander nie.
Dit lyk wel ñ klomp mense die "recessed" kroon voorstel wat 100% haks is met die loop....as ons kyk hoe Tikka dit by voorbeeld doen.
Daar inteen sien ek kompetisie skuts wat dinge soms anders benader.
Op n 303 LE het ñ ou wapensmid ñ "competition crown" vir my gesny en moet se daai ou 303 het 15mm groepies kon skiet, wannee ek my kant gebring het die dag....ja, ek dink die pak van die kolf en ñ paar ander goed wat hy gedoen het het n groter invloed gehaad op akuraatheid.
Ek beplan om ñ geweertjie se loop op 20" af te sny en will dus ook sommer weet wat is beste of beter.
Hier is sommer ñ artikel wat Google gou uit gegooi het, daar oor.
https://www.thetruthaboutguns.com/look- ... rel-crown/
Sent from my SM-A515F using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 457
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Loop se kroon sny
Al my gewere het die 11° kroon, insluitend my Tikka.
Sovêr ek kan sien, die idee van die "recessed" kroon is eintlik net om die kroon te beskerm teen stampe.
'n Oud BR skut het vir my gesê vir kleiner as .30cal soek jy haaks. Vir .30cal en groter soek jy 11°. Volgens hom is dit meer belangrik om die skerp rand te verwyder as die werklike kroon.
Sovêr ek kan sien, die idee van die "recessed" kroon is eintlik net om die kroon te beskerm teen stampe.
'n Oud BR skut het vir my gesê vir kleiner as .30cal soek jy haaks. Vir .30cal en groter soek jy 11°. Volgens hom is dit meer belangrik om die skerp rand te verwyder as die werklike kroon.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Loop se kroon sny
Die "recessed crown" idee vir beskerming maak vir my baie sin.
Op ñ kol (dink dit was hier in die 80's of 90's iewers) het ek gesin van die manne met varminter profiel lope het hom heel haks gesny sonder die "recessed" gedeelte.
Met "skerp" rand verwyder raai ek hy bedoel "de-burr"
Op YouTube was daar so mal ou wat getoets het wat se verskil korter lope het. Ek dink hy't begin by 26" en dan elke keer 1" af gesny....dan nog sommer ook met ñ ystersaag op die baan. Ek dink hy het well na elke snit de-burr maar dit wou voorkom of daardie rowwe snit ñ minder woeste invloed gehaad het as wat ek verwag het.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Op ñ kol (dink dit was hier in die 80's of 90's iewers) het ek gesin van die manne met varminter profiel lope het hom heel haks gesny sonder die "recessed" gedeelte.
Met "skerp" rand verwyder raai ek hy bedoel "de-burr"
Op YouTube was daar so mal ou wat getoets het wat se verskil korter lope het. Ek dink hy't begin by 26" en dan elke keer 1" af gesny....dan nog sommer ook met ñ ystersaag op die baan. Ek dink hy het well na elke snit de-burr maar dit wou voorkom of daardie rowwe snit ñ minder woeste invloed gehaad het as wat ek verwag het.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Loop se kroon sny
Liewe genadeAnd when those people do clean it (only after my prompting and sometimes scolding), they use sharp objects like a knife or razor blade to scrape the fouling off.
Die 11 grade is basies die standaard, recessed of nie is maar up to you
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Loop se kroon sny
Dit is wat ek gedink het Capie, maar n ou sien en hoor so baie ander opinies dat ek glad nie meer seker is/was nie.Capt. Oblivious wrote:
Die 11 grade is basies die standaard, recessed of nie is maar up to you
Daai 11° is wat op my ou 303LE gedoen is.
Met tyd is daar seker soms ook verbetering t.o.v. hoe dinge "altyd" gedoen is, en weet nie of dit hier ook van toepassing is nie.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Loop se kroon sny
n Recessed kroon is mooi en prakties so jy kan dit maar net sowel ook laat doen
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Loop se kroon sny
Ek's op jou bladsy daar Cappie, en dit lyk verseker sexy.Capt. Oblivious wrote:n Recessed kroon is mooi en prakties so jy kan dit maar net sowel ook laat doen
Nog ñ klompie op lees en rond krap....maar dit lyk nie of daar enige werklik konsensus is dat een tipe beter as die ander is nie, vir akuraarheid nie....in elkgeval nie iets wat die algemene skut in akuraatheid van die wapen help nie.
Dit klink well of die belangrikste is dat dit mooi haks met die loop is en nie enige burrs het nie.
Die geskryf was taamlik interesant.
http://benchrest.com/showthread.php?955 ... f84cc5.jpg[/IMG]

Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Loop se kroon sny
Daar is verskeie opsies en die meeste van hulle werk goed, mits die vakmanskap op standaard is.
Die 11 grade kroon is gewild en effektief. Dit is ook outomaties ge"recess". Die vangplek is, as die vakman wat die kroon sny nie die loop presies op sy binnekant opgeklok het nie, dan kan die kroon skeef wees. Dit maak dat die koeël se dravlak nog aan die een kant raak vir 'n oomblik, terwyl die ander kant al vry is.
'n Haakse kroon is baie moeiliker om skeef te sny. As hy ge-"recess" is, is hy beter beskerm teen stampe, maar bietjie moeiliker om mooi skoon te kry.
Die manier wat die vakman sy beitel slyp en die snitte maak, is uiters belangrik. Die kuns is om te sny sonder om 'n braam in die loop te los. Enige manier om die braam na die tyd te verwyder kan maklik die kroon skeef maak. Nie enige iemand met 'n draaibank weet hoe om dit reg te doen nie.
Die 11 grade kroon is gewild en effektief. Dit is ook outomaties ge"recess". Die vangplek is, as die vakman wat die kroon sny nie die loop presies op sy binnekant opgeklok het nie, dan kan die kroon skeef wees. Dit maak dat die koeël se dravlak nog aan die een kant raak vir 'n oomblik, terwyl die ander kant al vry is.
'n Haakse kroon is baie moeiliker om skeef te sny. As hy ge-"recess" is, is hy beter beskerm teen stampe, maar bietjie moeiliker om mooi skoon te kry.
Die manier wat die vakman sy beitel slyp en die snitte maak, is uiters belangrik. Die kuns is om te sny sonder om 'n braam in die loop te los. Enige manier om die braam na die tyd te verwyder kan maklik die kroon skeef maak. Nie enige iemand met 'n draaibank weet hoe om dit reg te doen nie.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Loop se kroon sny
Baie dankie Alwin, ek wardeer.Alwin wrote:Daar is verskeie opsies en die meeste van hulle werk goed, mits die vakmanskap op standaard is.
Die 11 grade kroon is gewild en effektief. Dit is ook outomaties ge"recess". Die vangplek is, as die vakman wat die kroon sny nie die loop presies op sy binnekant opgeklok het nie, dan kan die kroon skeef wees. Dit maak dat die koeël se dravlak nog aan die een kant raak vir 'n oomblik, terwyl die ander kant al vry is.
'n Haakse kroon is baie moeiliker om skeef te sny. As hy ge-"recess" is, is hy beter beskerm teen stampe, maar bietjie moeiliker om mooi skoon te kry.
Die manier wat die vakman sy beitel slyp en die snitte maak, is uiters belangrik. Die kuns is om te sny sonder om 'n braam in die loop te los. Enige manier om die braam na die tyd te verwyder kan maklik die kroon skeef maak. Nie enige iemand met 'n draaibank weet hoe om dit reg te doen nie.
Dit sal bes moontlik Danie Joubert (in Pta) wees wat dit gaan doen. Ek't nog nie voorheen met hom te doen gehaad nie, so opinie is baie welkom.
Van wat ek maar lees, is dat hy goeie werk doen ?
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Loop se kroon sny
Jy kan Danie met 'n geruste hart gebruik. Hy is een van die beste in die wapensmid bedryf.jdpretorius wrote: Fri Jul 08, 2022 2:13 pmBaie dankie Alwin, ek wardeer.Alwin wrote:Daar is verskeie opsies en die meeste van hulle werk goed, mits die vakmanskap op standaard is.