Howa 6mm br
-
Henlo
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
Howa 6mm br
More more, ek het n nuwe springbok/jakkalsgeweer nodig, ek is nie lus vir sukkel nie en het 90% besluit ek het n 6mm BR nodig, lang looplewe, doppe van die rak af en hopelik super akkuraat. Wat ek eintlik wil weet is wat gaan die maklikste manier wees om n 6mm br te kry, sny ek n howa 243 of dalk n howa 6mm creedmoor oor? En natuurlik wie sal julle voorstel om dit te doen? Byvoorbaart dankie
Te veel gunne en te min geld
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Howa 6mm br
Al 2 gaan die selfe werk wees of jy nou 243 of Creed kies as donor enigste verskil is die 243 Howas is 10 twist lope en die 6Creeds kan jy in 1.75 twist ook kry. As jy lekker ligte koele gaan skiet sou ek maar 243 met n 10 twist gaan
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Henlo
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
Re: Howa 6mm br
Dankie, ek is bang om n 6 creed te gebruik, lyk my hulle is almal op vrydae middae gebou... ek het net gedink dit sal nice wees om meer twist te he en n bietjie langer loop, my eerste keuse sou n tikka gewees het maar die tikka pryse is nou mal
Te veel gunne en te min geld
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Howa 6mm br
Vat die Howa .243 met 10 twist dan voer jy hom as BR met 68-90gr pitte. Hy sal hulle almal mooi skiet.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Henlo
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
Re: Howa 6mm br
Dankie, enige geweersmid wat julle sou aanbeveel om die werk te doen?
Te veel gunne en te min geld
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Henlo
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 829
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Re: Howa 6mm br
Hoe moeilik is die kaliber verandering proses by SAPS?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Howa 6mm br
Is maar n lang proses
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Henlo
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
Re: Howa 6mm br
Weet iemand waar ek n howa 243 stainless varmint kan opspoor?
Te veel gunne en te min geld