Komponente se pryse
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Komponente se pryse
So kerm ek al lank ek kry nêrens .375 Barnes TSX koeëls nie.
En daar kry ek toe gister, en nou huil ek eers. R2500 per boksie van 50!
Twee weke terug wou ek CCI LRP 200's koop: R300 per 100.
So ja, dis maar 'n bittersoet storie as jy kry waarvoor jy soek, maar die handelaars jou moer met die prys.

Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.

- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Komponente se pryse
Nee kyk, het daai ou darem vir jou ontbyt gekoop nadat hy jou deur die ore gewerk het?J le Roux wrote: Wed Jun 08, 2022 5:05 pm So kerm ek al lank ek kry nêrens .375 Barnes TSX koeëls nie.
En daar kry ek toe gister, en nou huil ek eers. R2500 per boksie van 50!
Twee weke terug wou ek CCI LRP 200's koop: R300 per 100.
So ja, dis maar 'n bittersoet storie as jy kry waarvoor jy soek, maar die handelaars jou moer met die prys.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Komponente se pryse
Ons is nie op goeie voet uitmekaar nie, ek het toe nie die primers by hom gekoop nie.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Komponente se pryse
Dinge gaan nie beter word nie Diesel en Brandstof se pryse is die hele wereld die hoogte in so vevoerkoste gaan seker maklik 50% opskiet veral uit die VSA wat nog nooit so baie brandstof betaal het nie.
As jy kan opstock en ou stock iewers raakloop moet jy maar vat.

Thunderhead
- Hero Member

- Posts: 512
- Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Re: Komponente se pryse
Hi J le Roux wat se gewig Barnes skiet jy?Het jy toe gekoop?
J le Roux wrote: Wed Jun 08, 2022 5:05 pm So kerm ek al lank ek kry nêrens .375 Barnes TSX koeëls nie.
En daar kry ek toe gister, en nou huil ek eers. R2500 per boksie van 50!
Twee weke terug wou ek CCI LRP 200's koop: R300 per 100.
So ja, dis maar 'n bittersoet storie as jy kry waarvoor jy soek, maar die handelaars jou moer met die prys.
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Komponente se pryse
Ek skiet 300gr, en het maar die laasre 2 gekoop en gedeel onder my 2 jagvriende.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 959
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Komponente se pryse
Ek wou onlangs CCI 200 koop en is self amper R300 vir 100 gevra. Ek het toe maar Remington s'n gekoop teen R80 per 100.
Dit sê vir my jou handelaar is dalk nie so gulsig nie, maar weerspiëel die nuwe invoerpryse. As jou plaaslike handelaar dus nog CCI 200 het teen enigiets naby aan R100 per 100, hardloop en gaan koop dit! Jy sal dalk maar jou handelaar moet vergewe.
Teen die tyd wat jy terugkpm by hom, sou hy waarskynlik al vergeet het wat jy vir hom gesê het toe julle nie op 'n goeie voet uitmekaar is nie. Heelwat ouens sou hom teen daardie tyd al gevloek het.
Dit sê vir my jou handelaar is dalk nie so gulsig nie, maar weerspiëel die nuwe invoerpryse. As jou plaaslike handelaar dus nog CCI 200 het teen enigiets naby aan R100 per 100, hardloop en gaan koop dit! Jy sal dalk maar jou handelaar moet vergewe.
Teen die tyd wat jy terugkpm by hom, sou hy waarskynlik al vergeet het wat jy vir hom gesê het toe julle nie op 'n goeie voet uitmekaar is nie. Heelwat ouens sou hom teen daardie tyd al gevloek het.
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Komponente se pryse
Die winkel met die duur primers was darem in Rustenburg, maar omdraai en uitstap is seker naby aan vloek.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Komponente se pryse
Ek dink teen R300 n 100 is daar darem goeie markup by gesit maar dit gaan die prys in die nabye toekoms wees, Federal en CCI gaan vir tenminste die volgende 18maande geen primers uit die US uit voer nie. Die koel vervaardigers daar kan huidiglik nie eers hul backorders vol kry van n jaar terug nie en daar is maar min komponente wat op hul rakke verskein, lande soos NZ en AUS het nog minder komponente om te skiet en die FTR/Fklas manne daar sit met hul hande in hul hare, hulle kry nie eers Lapua doppe daar vir die gewilde kalibers nie. Ek reken as ons rakke leeg is gaan dit n goeie 3 jaar vat voor ons weer skiet goed sien, o en meeste VV kruit gaan nou natuurlik na Finland en hul bure se weermag toe, as daar oor is sal dit uit gevoer word vir die herlaaiers....
CCI en Fed primers se prye het oor die laaste 18 maande in die US gegaan van by die $34 n 1000 tot oor die $120 n duisend met pryse wat nou so by die $75 n duisend hang as jy kan kry, dis n goeie 100% verhoging en dan moet die boks nog hier by ons winkels se rakke uit kom. As jy erens primers soos Wolf/Muron of Fiocchi kry sal dit nie n slegte roep wees om op te stock op iets wat nie uit die US uit kom nie, SlowJoe het alles opgefk daar
Al daai ammo wat Oom Joe vir sy geldwasser tjom in Ukraine gegee het moet vervang word en die koel vervaardigers probeer ammo laai laat dit klap, dan is daar ook nog die skuif na n nuwe kaliber toe vir die weermag daar wat komponente gaan gebruik

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2108
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Komponente se pryse
Ons het 1,5 jaar terug $2400 betaal om n container uit te voer,ons betaal nou tot en met $14000 vir daai selfde container en dit vat lkanger ook.
Groete
Groete