RL22
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: RL22
Norma MRP
Lovex S071
VV N560
Lovex S071
VV N560
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: RL22
Ek dink dit is soos 'n baie stdige S365 of dalk vinnige S385. Die digtheid is egter baie hoog so mens kry taamlik baie van die poeier in die dop.Swede wrote: Mon May 30, 2022 10:20 am Watter Somchem kruit is omgeveer in dieselfde brandtempo klas as RL 22
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
Ek het verkeerdelik RL22 gekoop instede van RL26 en dit toe in my 260 AI gebruik vir fire forming. Met die 26" loop skiet ek 'n 140gr Nosler cc teen so 2900 fps as ek 47.5gr in die dop gooi. Het nogniegekyk wat die druk is nie maar ek dink dit is aan die hoër kant as ek die primers kyk
Ek het al gelees dat manne dit gebruik in die 30-06 met swaar (200gr +) koeëls, laat weet bietjie hoe dit werk met die 180gr klas koeels
S385 dink ek is te stadig en met 'n vol dop gaan ontbranding nie 100% wees nie wat vir jou hoë ES kan gee, maar as jy nie wyd skiet nie maak dit dalk nie saak nie.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: RL22
S385 sal werk met 180gr klas koel, ek het in my kinder dae bq met dit gespeel in my 30.06 met 185gr Bergers voor ons die lekker kruite gehad het. Die lot 385 wat ek daai tyd gebruik het het nie baie swakker gedoen as n stadige lot 365 nie, primer glo ek was n Federal 215. Jy gaan nou nie MRP se spoed kry nie maar jy behoort darem n bok te kan om gooi met n vol dop 385
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: RL22
Òom Maruis sou Oom reken hy moet by 68gr begin of kan hy somer dadelik 73gr toe gaan?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: RL22
In QL is die 300WM die enigste kaliber met 4 keuses van doppe. Watervolume verskil van 88 tot 95,5gr. Ek sal dus katvoet wees en eers kyk wat die beginlading doen om 'n brandtempo te verkry in daardie spesifieke geweer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm


