Hoe lank het jy al kruit gestoor?

Post Reply
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Hoe lank het jy al kruit gestoor?

Post by Chris (vdB) »

More Manne

Met die wat kruit so skaars is en die feit dat ons maar genoeg moet koop wanneer daar voorraad beskikbaar is, wil ek graag hoor by die van julle wat al lank herlaai wat julle bevinding wat met die stoor van kruit. Basies hoe lank het jy al kruit gestoor en was die kruit nog bruikbaar toe jy dit weer gebruik het. Kom ek deel die vraag in twee op.

1.) Hoe lank het jy die kruit gestoor waarvan die houer se seel reeds gebreek was?
2.) Hoe lank het jy die kruit gestoor waarvan die seel nog nie gebreek was nie?

Ek het bietjie gelees op die internet, en dit wissel van 10 jaar tot andwoorde wat se die kruit kan niks oorkom, mits dit houers nog geseel is nie. Vir my voel dit dan nie of daar regtig veel van n' seel is wanneer ek se IMR se houer oop draai vir die eerste keer nie.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hoe lank het jy al kruit gestoor?

Post by Capt. Yoda »

Solank hy geseel (toe nie n visiese seel het nie) en droog is kan hy daar staan tot jou kinders met hom laai, as jy n ou botel oop maak en hy ruik soos amonia kan jy hom maar weg gooi maar dit gebeur nie somer nie.
n Geseelde bot se rak lewe is ongelooflik lank.

Ek weet van Amerikaners wat "bulk kruit" (basies n 50kg drom) in die 80s gekoop het en nou nog met daai kruit laai en kompeteur.
Die 4 of 5 botels wat jy op n slag kan koop en gebruik sal nie sleg gaan voor jy hul uit skiet nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Re: Hoe lank het jy al kruit gestoor?

Post by Chris (vdB) »

Dankie Kaptein, dit is goeie nuus
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hoe lank het jy al kruit gestoor?

Post by tripodmvr »

Ek skiet S321 wat uit 1986 dateer. Werk nog soos dit moet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Re: Hoe lank het jy al kruit gestoor?

Post by Chris (vdB) »

Dankie Oom, dan lyk dit my mens kan maar koop en bere vir die maer jare.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Hoe lank het jy al kruit gestoor?

Post by Pvdw »

Ek het 'n blik MP200 wat in1979 vervaardig was. Het hom gebruik vir haelgeweer laai. Perfek gewerk. Op daai stadium was die maan egter iets anders, iets soos MP2 of kan nie mooi onthou nie.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3961
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Hoe lank het jy al kruit gestoor?

Post by tau »

My pel het kluis skoon gemaak. Hy kom toe op 1960-70 rond blik Norma MRP af. Ek het die seel op die blik gebreek.

Ek laai toe dieselfde lading as met nuwe MRP. My ES was 8 en ek was net 21 fps stadiger average op 10 x skote as nuwe MRP!!!!!!!!

Ek het dit gelaai en lekker geskiet en gejag.

Het al wel S321 gesien wat nie mooi toe gemaak is nie dan "kry hy spoed by".

Wouter het lang topic en verduideliking hier gehad oor hoe vog op die kleiner korrels meer invloed het as growwer kruit, wat per gewig kleiner "surface area" het. EK maak dus S321 altyd met extra plastiek sak in dop toe en los nie in chucker nie....tot ek begin laai met Dillion vir AR15.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hoe lank het jy al kruit gestoor?

Post by Capt. Yoda »

tau wrote: Thu May 12, 2022 2:23 pm My pel het kluis skoon gemaak. Hy kom toe op 1960-70 rond blik Norma MRP af. Ek het die seel op die blik gebreek.

Ek laai toe dieselfde lading as met nuwe MRP. My ES was 8 en ek was net 21 fps stadiger average op 10 x skote as nuwe MRP!!!!!!!!

Ek het dit gelaai en lekker geskiet en gejag.

Het al wel S321 gesien wat nie mooi toe gemaak is nie dan "kry hy spoed by".

Wouter het lang topic en verduideliking hier gehad oor hoe vog op die kleiner korrels meer invloed het as growwer kruit, wat per gewig kleiner "surface area" het. EK maak dus S321 altyd met extra plastiek sak in dop toe en los nie in chucker nie....tot ek begin laai met Dillion vir AR15.
Laat staan 365 vir n ruk laat hy droog word dan sien jy wat is ekstra spoed.

EK bere my oop houers so saam daai Potassium Carbonate poeier agv die lesse wat ons met 365 geleer het in die ou dae
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Re: Hoe lank het jy al kruit gestoor?

Post by Chris (vdB) »

Sal dit skade doen as jy n' bottel kruit in n' vacuum sak vaccuum as jy nou weet jy gaan hom nie gou gebruik nie?
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Re: Hoe lank het jy al kruit gestoor?

Post by Chris (vdB) »

Capt. Oblivious wrote: Thu May 12, 2022 2:48 pm
tau wrote: Thu May 12, 2022 2:23 pm My pel het kluis skoon gemaak. Hy kom toe op 1960-70 rond blik Norma MRP af. Ek het die seel op die blik gebreek.

Ek laai toe dieselfde lading as met nuwe MRP. My ES was 8 en ek was net 21 fps stadiger average op 10 x skote as nuwe MRP!!!!!!!!

Ek het dit gelaai en lekker geskiet en gejag.

Het al wel S321 gesien wat nie mooi toe gemaak is nie dan "kry hy spoed by".

Wouter het lang topic en verduideliking hier gehad oor hoe vog op die kleiner korrels meer invloed het as growwer kruit, wat per gewig kleiner "surface area" het. EK maak dus S321 altyd met extra plastiek sak in dop toe en los nie in chucker nie....tot ek begin laai met Dillion vir AR15.
Laat staan 365 vir n ruk laat hy droog word dan sien jy wat is ekstra spoed.

EK bere my oop houers so saam daai Potassium Carbonate poeier agv die lesse wat ons met 365 geleer het in die ou dae
Iemand gaan jou netnou n' paar primers wil ruil na daai foto ;D
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
Post Reply