Wat is jul ondervinding met vuurwapenkoerierdiens in SA.
Ram is geweldig duur en beperk grootte van die pakkie.
Blu logistics het paar jaar terug aan my goeie en billike diens gelewer.
Verneem graag jul ondervinding die afgelope tyd en aanbeveling. Laaste keer toe ek Ram gebruik het was dit 'n baie duur en tragiese ondervinding van sukkel en geen kommunikasie.
VUURWAPEN KOERIERDIENS
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: VUURWAPEN KOERIERDIENS
Blu vat so bietjie lank, maar vir die prys het hulle nog altyd baie goeie diens gelewer...
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: VUURWAPEN KOERIERDIENS
Ek het agter gekom Ram se pryse verskil ook baie.
Ek het my 9mm laat courier en dit was R800 tot in die naaste dorp by ons.
My neef 2 weke later sy 308 jag geweer laat kom 82km verder as wat ek is.en hy het R650 betaal
Ek het my 9mm laat courier en dit was R800 tot in die naaste dorp by ons.
My neef 2 weke later sy 308 jag geweer laat kom 82km verder as wat ek is.en hy het R650 betaal
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: VUURWAPEN KOERIERDIENS
Ek het n 243 by Malan gekoop en deur Blu laat vervoer.
Dit het 3 weke gevat om hom van Pietermaritzburg tot Bloem te kry en ek het nog geen rekening daarvoor gekry na 18 maande nie.
Dit het 3 weke gevat om hom van Pietermaritzburg tot Bloem te kry en ek het nog geen rekening daarvoor gekry na 18 maande nie.
- simonsmal
- Full Member

- Posts: 177
- Joined: Thu Dec 16, 2021 10:14 pm
Re: VUURWAPEN KOERIERDIENS
Ekt meer as 2 maande gesukkel vir Blu Logistics om gewere in Jbay op te tel .. elke verskoning onder die son gehoor , Ram was R200 duurder maar was binne 4 dae in my hande .. spaar jouself baie gryshare met Blu Logistics en betaal maar daai bietjie meer en gebruik RAM
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: VUURWAPEN KOERIERDIENS
Soos ander manne het ek al beide gebruik. Blu is ok as dit by groot stede kom, bv GP-CPT. Maar dis 'n week minimum. Hulle het hulle eie geweertasse ook.
Ram is duur maar baie effektief. Hulle verskaf nie tasse.
Shoot straight
Ram is duur maar baie effektief. Hulle verskaf nie tasse.
Shoot straight
Francois Vogel
