Page 1 of 1

Howa .308 22duim loop herlaai data asb

Posted: Sat Apr 23, 2022 10:12 am
by Christoff7#
More almal.
Hoop iemand kan my help asseblief met herlaai data vir my howa.308 22duim standaardloop.
Lapua doppe
Cci 200 primers
Hornady SST150grain
Hornady 165gr btsp
My S335 kruit is op en soek raad vir die nuwe oorsee se kruite voorstelle en ladings

Dankie

Re: Howa .308 22duim loop herlaai data asb

Posted: Sat Apr 23, 2022 11:29 am
by tripodmvr
N540, N140, Varget, Norma 203B, Riflex RFL, CFE223

Daar is nou stafie en balletjie keuses. Laat weet wat jy kan kry. Gaan loer ook op Hodgon, Alliant, Norma en Vihtavuori se webtuistes.

Re: Howa .308 22duim loop herlaai data asb

Posted: Sun Apr 24, 2022 12:10 pm
by Christoff7#
Ek het VV N140 gekry. Moet nou net node spoed kry vir hom.
VV se webtuiste se TPL moet 69.4 wees vir SST.
Sal probeer en kyk

Re: Howa .308 22duim loop herlaai data asb

Posted: Sun Apr 24, 2022 2:41 pm
by tripodmvr
Jy moet die maksimum TPL verkry van die SST koeƫl in JOU GEWEER. 'n Veilige manier is dan om die lengte met 1mm te verminder. As dit in jou magasyn pas dan toets jy dit met die beginlading soos deur VV aanbeveel. Met lading en spoed kan jy dan begin opwaarts laai, of inkrementeel of met hulp vanaf Quick Load.